Page 2 of 2
Re: HT TYRES
Posted: 18 Jan 2021 12:50
by roelf prinsloo
Jammer ek het nie mooi gedink. My speedo wys 130 en gps 120 km/h.
Re: HT TYRES
Posted: 18 Jan 2021 13:06
by Steele
I'm assuming that as your Trol is a GRX, it has the standard size - 265/65/17 - which is a 31" tyre.
Most guys go to 285/70/17 which is a 33" tyre. I believe this can be done without lifting the suspension.
Some even go to 35" but then you need a lift and preferably change the diff ratios too.
I have 33" on mine, and my speedometer is basically spot on. 120 on the speedo is 120 on the GPS.
Re: HT TYRES
Posted: 18 Jan 2021 17:38
by mvcoller
Steele,
You are wrong on both accounts.
1. Tyre manufacturers now recommend that after 5 years you inspect your tyres every year, and if there are no visible cracks, you can keep them on your vehicle until they are 10 years old after which they should be replaced. This is irrespective of tread depth. Go and look at all tyre manufacturers websites, most of them have a statement on them regarding the 10 year recommendation.
2. The standard 17 inch tyre on the 4.8 Y61 Facelift is in fact a 275/65 x 17 tyre, not a 265/65 x 17. It is however still a 31" tyre.
Here is a tyre size table in 15, 16 + 17 tyres
Re: HT TYRES
Posted: 19 Jan 2021 02:11
by Tinus lotz
roelf prinsloo wrote: ↑18 Jan 2021 08:22
Dankie vir almal se terugvoer. Ek is maar bietjie dom met die rekenaar,sal graag wil weet wat die prys is vir 4 bande,en hoe groot ek kan gaan met standaard suspensie.Die speedo is stadig teen gps spoed. Is so 10 km stadig,dalk kan ek dit so verbeter.
Roelf die kort version
Ek koop baie patrols en sien baie karre ...na 5jaar is jou tekkies se pap ry vermoë klaar
Blaas jou bande af na .8 bar toe en ry om die blok as jy klein krake sien vervang . Ek het nou al twee keer n band verloor op 140 omdat hy oud was op karre wat ek gekoop het . Glo my dis nie fun nie .
7 jaar is n groot probleem maar loer gerus en gee terug voer .
Ek hou van 35 . Jou kar kort dif rasios vir dit 4.11 is die pad voorentoe as jy hulle wil fit . Kos so 15k vir die rasios .
Ek stel voor jy kyk na 285 70 17 werk nog mooi op jou ratkas en float beter op die sand .
N Tpms is altyd n wenner maak nie saak watter tekkie jy op besluit nie .
Maar ja ek persoonlik sal nie weer HT tekke opsit as ek hulle vervang nie .
Ek hoor ook vir jou wat Maxxis in stock het op daai
Bande is n groot probleem op die oomblik met covid saam wereld wyd