Page 2 of 2

Re: Parts needed

Posted: 06 Oct 2020 13:59
by SCUBA Patrol
Louis,

Vind by jou broer uit oor die LED lige jong,

Ja dit kan ARB sin wees, maar hulle dra sommer die std Nissan bumper ligte oor na die bullbar as die sdt bumper ligte in gehad het.....

Re: Parts needed

Posted: 06 Oct 2020 14:18
by Tinus lotz
2100 vir die arb led ligte wat reg daar pas

Re: Parts needed

Posted: 06 Oct 2020 20:51
by Anthony Forgey
I replaced my ARB bumper lights with LED bumper lights from 4x4 direct. I think they're R400 each.