Re: Y61 rear brake cylinders
Posted: 20 Aug 2020 19:22
Dankie peter ek gaan môre in dorp toe dan sal ek kyk of ek kan uitmaak of dit die male tipe is.
Vraag, is daar lower control arm bushes by ander mense ook beskikbaar en die steering link(draglink volgens my kar werker)
Ekt die bakkie op n veiling gekoop om op die plaas en as firefighter te gebruik maar nou ry hy so lekker ek gebruik hom soms dorptoe ook so ek wil maar regmaak soveel ek kan.
Met tyd is daar baie om te doen maar hierdie klink vir my nou belangrikste