Page 2 of 3
Re: Boots / Vellies / tekkies
Posted: 29 May 2020 11:54
by Dungbeetle
Net so ligte waarskuwing
Kom loop in die nag met Plakkies hier in die noorde van Limpopo en jy gaan met die ambulans terug voorwereld toe....
Re: Boots / Vellies / tekkies
Posted: 29 May 2020 14:14
by Rudolph
Ek het al heelwat boots in my lewe gedra vir die veld, plaas en jag ens en sommer alle daags ook.
Het toe verlede jaar ook belê in 'n nuwe paar Wildebees boots, van die beste ek al gehad het, sit soos 'n handskoen aan jou voet, baie sag en is baie stil in die veld vir jag.
https://www.wildebees.co.za/product/wil ... oos-brown/ daar is ook heelwat ander Wildebees boots in die reeks, die een was my voorkeur gewees.
Re: Boots / Vellies / tekkies
Posted: 30 May 2020 02:34
by Tinus lotz
ok sonder om te veel te sê oor Dirk se hoe haak skoene en suspenders en michael se wit raam raam son brille.....
Koop vir jou n oordentlike stel leer stewels jim green rouge trail busters of so iets . Dit gaan jou baie jare hou ..veral jy wat off road rescue doen mens kort enkel support anderd kan jy lelik seer kry
Re: Boots / Vellies / tekkies
Posted: 30 May 2020 10:35
by Pieter B
Die voordeel van Jim Green's is dat jy hulle weer fabriek toe kan stuur om te hersool. Die uppers hou veel langer as die sole. So een stel kan jou baie lank hou
Re: Boots / Vellies / tekkies
Posted: 30 May 2020 13:25
by Anthony Forgey
currently wolverine Chelsea boots. easy to put on or remove, no laces, generally keeps sand out. Hardy for bush walking, rocks, thorns etc.
Re: Boots / Vellies / tekkies
Posted: 03 Jun 2020 08:32
by Namibiavon
Ek dra elke dag die doodgewone Jonsson kort Rubber Boots - gemaklikste skoen/boot en kos 'n fraksie van die ander fancy goed.En jy kry dit in verskillende breedtes ook.
Re: Boots / Vellies / tekkies
Posted: 03 Jun 2020 12:29
by JohnBoyZA
Hallo Leon,
ek het met maar kaalvoet in die bos(veld) groot geword, maar sien jy praat van Wolverine. Op die myn dra ek die Wolverine Raider (Steel Toe), en omdat dit so lig is dra ek hulle deusdae ook op Pa se plaas, vir daai groot dorings... Hoogs aanbeveel, sal jou jare hou, natuurlik baie weergawes sonder die 'staal' en ook 'slip ons' soos wat Anthony het
Laat weet waarop jy toe besluit het.
Groete
John
Re: Boots / Vellies / tekkies
Posted: 04 Jun 2020 11:22
by Oetie
I have pulled the trigger on a paid Jim Green Monster Waterproof boots

- JG MW01.jpg (52.02 KiB) Viewed 12533 times

- JG MW02.jpg (63.7 KiB) Viewed 12533 times
And a "to dad, from dad" birthday gift as I will be 50 later this month, a pair of Turbo Vellies. No need to buy shoes for a looong while for me

- JG Vellie.jpg (56.1 KiB) Viewed 12533 times
Re: Boots / Vellies / tekkies
Posted: 04 Jun 2020 12:40
by Anthony Forgey
so one set of mud terrains
and one set all terrains

Re: Boots / Vellies / tekkies
Posted: 04 Jun 2020 12:45
by Oetie
Anthony Forgey wrote: ↑04 Jun 2020 12:40
so one set of mud terrains
and one set all terrains
I could not have said it any better
