Page 2 of 6
Re: RD28 Turbo options
Posted: 27 Jan 2020 06:31
by jakeslouw
Tinus lotz wrote: ↑26 Jan 2020 17:37
Maar ek sal eerder td27 gaan
O ek hoor jou, ek is net so lief vir die TD27, maar hulle is nou bleddie duur. En die engine pas nie op die L28 ratkas nie. Soos in glad nie eers naby nie. En die Hardbody / Sani ratkas en oordraratkas (transfer case) se prop shaft outputs is HEELTEMAAL verkeerd: Safari is altwee offset na die regte kant vir die diff pumpkins, die Hardbody se TX10 is center vir agter en linker kant vir voor.
Re: RD28 Turbo options
Posted: 27 Jan 2020 07:29
by Tinus lotz
Hardus coetzee het so een in sy safari en een in sy gq sweer by hulle hy trek karavaan terug van die kus af teen 100km per uur en kry 10km op n lieter
Re: RD28 Turbo options
Posted: 27 Jan 2020 07:54
by davidvdm
Wesley in Durban het een in sy Range Rover gebou. Sy eie adapter gebou. Ry hom al hele paar jaar so, sommer op black diesel. Al probleem wat hy so vêr gehad het, was sy EGT probe wat af gesmelt hem en sy turbo gebreek het. Ek het hom nog een van my ou turbos verkoop so twee jaar terug.
Miskien met hom gesels oor hoe hy daai adapter gebou het.
Re: RD28 Turbo options
Posted: 27 Jan 2020 08:15
by jakeslouw
Sal graag by Hardus en Wesley hoor hoe hulle dit gedoen het.
Nie eers Reenen het dit al reggekry nie sovêr ek weet.
Re: RD28 Turbo options
Posted: 27 Jan 2020 11:05
by davidvdm
Wesley had a build thread on the other forum. But I can send you his number, then you can speak to him direct.
Re: RD28 Turbo options
Posted: 27 Jan 2020 11:20
by davidvdm
Re: RD28 Turbo options
Posted: 27 Jan 2020 12:58
by jakeslouw
davidvdm wrote: ↑27 Jan 2020 11:05
Wesley had a build thread on the other forum. But I can send you his number, then you can speak to him direct.
OK so Wesley built his own adapter. I'd only do that as a last resort.
Re: RD28 Turbo options
Posted: 27 Jan 2020 20:06
by Tinus lotz

- IMG-20200127-WA0028.jpg (108.42 KiB) Viewed 4999 times
Re: RD28 Turbo options
Posted: 28 Jan 2020 06:09
by jakeslouw
That is a pretty little TD27.
Re: RD28 Turbo options
Posted: 28 Jan 2020 06:17
by Tinus lotz
Jip is coupled to a 5 speed cresida box .