Page 2 of 2
Re: Safari or OLD Patrol Pickup wanted!!
Posted: 07 Feb 2020 08:45
by petri oosthuizen
Thanks Reenen - soek iets mooi en original, sommer nog met daai maer steelies op as dit kan.
Wat noem mens daai OU Datsun Patrols, wat soos die J4 Cruiser lyk?? My Pa het so groene gehad. 3 speed as ek reg onthou. So iets sal 1st prize wees.
Maar ja die Safari is ook nice, ek het al van hulle gehad. BAIE nice Pickups, met daai Skyline enjin.
Re: Safari or OLD Patrol Pickup wanted!!
Posted: 07 Feb 2020 09:56
by Reenen
60 series patrol
Re: Safari or OLD Patrol Pickup wanted!!
Posted: 07 Feb 2020 09:56
by Reenen
Maar hulle is regtig hoendertande
Re: Safari or OLD Patrol Pickup wanted!!
Posted: 08 Feb 2020 07:57
by SJC
Hoeveel soek hulle vir hierdie een?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Safari or OLD Patrol Pickup wanted!!
Posted: 08 Feb 2020 08:01
by Reenen
Ou is onseker oor wat werd is. R45k was genoem.
Nie myne. Vriend van n vriend sin. Ken nie voertuig of eienaar.
Re: Safari or OLD Patrol Pickup wanted!!
Posted: 08 Feb 2020 09:18
by petri oosthuizen
Hys innie kol met so 45000...…..wat koop jy ook deesdae vir daai geld. As hy nou nie baie roes ens ens het nie.
Maar dan moet jy hom net so los - as jy beginner strip en paint en originalise hier gaan jy sommer NOU 'n Safari van oor die R 100 000 he. Veral as jy alles moet laat doen en nie self kan nie (soos ek).
Verlede jaar mooie gemis in Krugersdorp, ou Oom sn wat net caravan gesleep het. Met gordyntjies in die canopy...…….daai tipe toestand. Oom het so R 90 000 gesoek, maar ja, ek praat nou 101% original.
Dis baie……….maar jy betaal vir 'n 1400 Champ in daai nick R 60 000...…...

Re: Safari or OLD Patrol Pickup wanted!!
Posted: 10 Feb 2020 07:43
by Overambitious