Page 2 of 2
Re: Patrol GU Accessories - Where/What??
Posted: 16 Nov 2019 09:52
by petri oosthuizen
If anyone wants to sell a roofrack PLEASE let me know, I need one for our upcoming Lesotho trip in 3 weeks.
Must be black, flat, and as low a profile as possible please. I need to carry Oztents and a Gazebo.
Only in as new condition please.
THANKS!!

Re: Patrol GU Accessories - Where/What??
Posted: 16 Nov 2019 11:54
by iandvl
Get hold of Tinus Lotz here on the forum. I think he has a few available.
Re: Patrol GU Accessories - Where/What??
Posted: 16 Nov 2019 12:10
by Tinus lotz
Jip ek het twee sal video vir jou watsupp
Re: Patrol GU Accessories - Where/What??
Posted: 16 Nov 2019 12:14
by petri oosthuizen
Thanks Tinus waardeer.
Moet swart en plat wees asb, en so mooi as nuut. Sorry ek weet dis 'n long shot.
Kan nou een kry by ou in Pta, wat op sy VX 100 is.......sal net kyk of hy sal pas, ek dink hy kan dalk.
Maar MOET swart, ek wil die ladder by FRunner ook dan sommer kry wat op die P pas.
Baie dankie Almal, have a GREAT weekend!!!
Re: Patrol GU Accessories - Where/What??
Posted: 16 Nov 2019 16:58
by Tinus lotz
Ek het twee mooies wat swart is ja
Re: Patrol GU Accessories - Where/What??
Posted: 17 Nov 2019 06:19
by Pieter B
Daar is 'n ou in Pretoria wat 'n spare wheel carrier vir George Britnell gebou het. Sy naam is Nico. Jy kan hom kontak op 0768296051.
Re: Patrol GU Accessories - Where/What??
Posted: 17 Nov 2019 07:00
by Tinus lotz
Ek weet nie hou nie van daai nie maar dis my persoonlike smaak ....dit lyk net verkeerd . Spandeer die geld op n rear bzt of hou standard imho
Re: Patrol GU Accessories - Where/What??
Posted: 18 Nov 2019 08:40
by offroadbiker
petri oosthuizen wrote: ↑16 Nov 2019 12:14
Thanks Tinus waardeer.
Moet swart en plat wees asb, en so mooi as nuut. Sorry ek weet dis 'n long shot.
Kan nou een kry by ou in Pta, wat op sy VX 100 is.......sal net kyk of hy sal pas, ek dink hy kan dalk.
Maar MOET swart, ek wil die ladder by FRunner ook dan sommer kry wat op die P pas.
Baie dankie Almal, have a GREAT weekend!!!
Let net op dat elke voertuig se "voete" vir die roofrack verskil, as ek reg is dan is die voete vir die landcruisers langer as die van die vir n Patrol. Hoor by Frontrunner.
Die voete vir die roofrack het n nommer op. En om die voete los/appart te koop by hulle is amper so duur soos n nuwe roofrack.
Tweedens ek hoor jy soek hom so laag moontlik, maar hou die volgende ingedagte, sou jy later wou 'n solar paneel of 'n tafel onder die roofrack pas het jy net daai extra 2cm nodig daarvoor.
David van Bela Bela kan help met meeste 2de handse parte en hy voer ook in van AUS.
Terrain Taimer se parte is meer as uitstekend en hulle verkoop ook "kits" so kyk def na dit vir al jou pype wat jy wil vervang.
BZT vir bumpers def goeie opsie.
Gulwing sal Ant my enigste opsie wees.
Re: Patrol GU Accessories - Where/What??
Posted: 18 Nov 2019 09:26
by petri oosthuizen
Dankie Dirk, lyk my ek het reggekom by Tinus, moet net die week by hom uitkom. Hy het mooi FR vir my wat sal werk. Ons gaan die ding anyway baie selde gebruik.
Hoor wat jy se van te laag gaan........goeie raad

Re: Patrol GU Accessories - Where/What??
Posted: 18 Nov 2019 09:46
by Tinus lotz
As jy BZT goed soek praat met my dan reel ek vir jou

