Page 2 of 3
Re: patrol 4.2
Posted: 25 Jul 2019 06:14
by Johan81
Morning,,yes it will but do i really want it to sell


Re: patrol 4.2
Posted: 25 Jul 2019 08:19
by hugejp
Uh... NO!
Re: patrol 4.2
Posted: 26 Jul 2019 17:44
by Johan81
maybe fotos of a clean patrol and onco will make things better
Re: patrol 4.2
Posted: 26 Jul 2019 19:29
by SJC
Baie mooi..
Wens regtig dit was n diesel.. my budget mak nie voorsiening vir 4-5km/l nie...

Re: patrol 4.2
Posted: 26 Jul 2019 19:39
by Johan81
laaste wat ek getoets het was 6,3km/l
maar bygese ek ry nie harder as 110km/h nie.dis seker nie n elke dag op en af ry voertuig nie.........maar dis n ry enige plek en sleep enige iets voertuig.
Re: patrol 4.2
Posted: 26 Jul 2019 20:23
by SJC
Nee ek stem saam, baie wonderlike voertuig.
My 4.5 het ook omtrent 6.5km/l op reguit plat pad gekry 100-110km/l (N4, nelspruit na middelburg).... maar in die dorp kort afstand, stop, start ens was n heel ander storie gewees...
(maar ja, "I am tempted".....

)
Re: patrol 4.2
Posted: 26 Jul 2019 20:41
by SJC
Hierdie kan n probleem veroorsaak....

Re: patrol 4.2
Posted: 26 Jul 2019 20:48
by Johan81
if i knew how to pm u i would have told u best offer so far
Re: patrol 4.2
Posted: 26 Jul 2019 20:51
by Johan81
shark sticker cover ou vinnig op met bietjie modder soos jy offroad met patrol
Re: patrol 4.2
Posted: 26 Jul 2019 22:37
by hugejp
Jy weet jy wil Fanus...