Page 2 of 2

Re: Chris van Selm (Dr Chris)

Posted: 25 Jan 2010 13:27
by Jules
Welkom Chris glo jy gaan dit geniet hier, ons het sover 2 dinge in gemeen. Patrol en Maties( gelukkig nie ek nie maar my dogter is tans daar, ek sou net brandewyn gesuip , gesurf en aangejaag het op Skelmbos ) Miskien ondersteun jy die CHEETAH'S dan het ons 3 dinge in gemeen

Groete
Jules

Re: Chris van Selm (Dr Chris)

Posted: 25 Jan 2010 14:31
by Dr Chris
Middag Jules,
Benewens ons (ek en jou dogter) se liefde vir Matieland, kan ek ongelukkig nooit 'n Cheetah wees nie, en my plek was al jare terug ingeneem by die Haaie - vir the afgelope 25 jaar nogal! Soms pynlik om te herleef, maar die Cheetahs doen dinge aan ons hier in die britse uitpos wat seer maak!
Dankie vir die gesels, dis wonderlik om met sulke goeie ouens by te wees!
Groete, Chris.

Re: Chris van Selm (Dr Chris)

Posted: 25 Jan 2010 17:17
by JG Shields
Welkom Chris!

Re: Chris van Selm (Dr Chris)

Posted: 28 Jan 2010 20:24
by Dr Chris
Oom Mac,
Ek is nie seker of ek bly dof nie, of dat ek verkeerd (ai tog alweer!!) gesoebat nie, maar die pics bly weg gesteek.
Johnboy het belowe - maar ek vind niks nie?
Chris

Re: Chris van Selm (Dr Chris)

Posted: 29 Jan 2010 07:14
by Herrie
Ek het dieselfde probleem met my rekenaar by die werk - die laptop by die huis het nie so 'n probleem nie.

Re: Chris van Selm (Dr Chris)

Posted: 29 Jan 2010 09:02
by JohnBoyZA
Chris, kyk onder jou Intro. Wat sien jy - fotos/icons/niks?

Sjoe Herrie, nog steeds nie opgelos nie?

Re: Chris van Selm (Dr Chris)

Posted: 29 Jan 2010 09:09
by Dr Chris
Hi Johnboy,
Nee daar is niks nie!
Chris

Re: Chris van Selm (Dr Chris)

Posted: 29 Jan 2010 09:24
by JohnBoyZA
Hi Chris,

gaan weer na jou hoofblad (bl1 - ons is nou op bl2). En probeer die funksie F5 (refresh) op jou keyboard.

Re: Chris van Selm (Dr Chris)

Posted: 29 Jan 2010 12:39
by Kagiso II
... klik jy daai "Place inline" blokkie wat tweede opkom ???
patrolliessssssss.jpg
patrolliessssssss.jpg (214.93 KiB) Viewed 2605 times

Re: Chris van Selm (Dr Chris)

Posted: 29 Jan 2010 12:40
by Dr Chris
Hi Johnboy, Niks nie, en F5 knoppie is ook nie groen nie!
Chris