Page 2 of 2

Re: Bosvark 4x4 track, Robert Broom Drive, K-dorp

Posted: 01 Mar 2010 07:46
by Herrie
Hi John, ek was nogal beindruk Saterdag!

Daar was 6 Patrol GU's, 2 Patrol GQ's en 3 Patrol MQ's.

Ek was ongelukkig 'n bietjie besig met die klub goed en het nie tyd gehad om fotos te neem nie. Daar was 33 voertuie wat gery het insluitende die ouens van SA4x4 in 'n Land Gruiser, 'n Pajero en 'n Land Rover.

Daar is fotos op die Nissan4x4 site.

Re: Bosvark 4x4 track, Robert Broom Drive, K-dorp

Posted: 01 Mar 2010 12:07
by Gerrit Loubser
Here is the link to the thread on Nissan4x4: http://www.nissan4x4.co.za/forum/forum_ ... PN=1&TPN=1