Page 2 of 2

Re: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol

Posted: 01 Jun 2018 16:25
by Jules
Piet ek wil defnitief een hê, ek sal reel dan kan my skoonseun dit optel, hoer gereeld sien jy vir Tinus ?

Shalom

Re: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol

Posted: 01 Jun 2018 19:22
by minwater
Dankie Peter

Re: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol

Posted: 01 Jun 2018 23:25
by Tinus lotz
Jules wrote: 01 Jun 2018 16:25 Piet ek wil defnitief een hê, ek sal reel dan kan my skoonseun dit optel, hoer gereeld sien jy vir Tinus ?

Shalom
Hang af van die vrouens maar so elke 2 weke of so....