Page 2 of 2
Re: Hi all from Petri Oosthuizen
Posted: 23 Dec 2009 21:54
by Abri Hoffman
Welkom Petri, hoop jy geniet dit hier.
Re: Hi all from Petri Oosthuizen
Posted: 24 Dec 2009 09:07
by JG Shields
Petri, ek het vir jou 'n PM gestuur.
Groete
JG
Re: Hi all from Petri Oosthuizen
Posted: 29 Dec 2009 09:06
by petri oosthuizen
JG.........jy moenie uitpraat nie - ek is nou soeter

Re: Hi all from Petri Oosthuizen
Posted: 29 Dec 2009 18:03
by JG Shields
Ha...ha... Ek hoop jy kry die Patrol waarna jy soek. Jy moet by Nissan self ook kyk na demo modelle. Toitjie van oorlede Toits Nissan het self altyd 'n Patrol gery wat redelik vinnig demos geword het.
Re: Hi all from Petri Oosthuizen
Posted: 29 Dec 2009 20:33
by Swartjan
Welkom, glo jy sal kry waarvoor jy soek! Soek self nog een, ek sit net met n probleem kar wat niemand wil he nie.
Re: Hi all from Petri Oosthuizen
Posted: 08 Jan 2010 09:03
by Eben Knoetzen
Jis oom Petri, baie welkom.
Re: Petri Oosthuizen (Petri)
Posted: 14 Jan 2010 09:28
by JohnBoyZA
Hallo Petri
baie welkom!
Re: Petri Oosthuizen (Petri)
Posted: 14 Jan 2010 10:08
by Abri Hoffman
Petri, hoe gaan dit met die Patrol hunt?