Page 2 of 3

Re: My name is Danie Schoonwinkel and i am an addict.

Posted: 18 May 2018 08:33
by hugejp
Welcome Danie...

We are a big support group for addicts.

So you are finally home!

:thumbup:

Re: My name is Danie Schoonwinkel and i am an addict.

Posted: 18 May 2018 09:22
by Stephen
Welkom Danie . Geniet die Patrol ! :bravo:

Re: My name is Danie Schoonwinkel and i am an addict.

Posted: 18 May 2018 10:19
by JJoubert
Welkom :welcomewave:

Re: My name is Danie Schoonwinkel and i am an addict.

Posted: 18 May 2018 10:43
by Alex Roux
hugejp wrote: 18 May 2018 08:33 Welcome Danie...

We are a big support group for addicts.

So you are finally home!

:thumbup:
Ja, ons help mekaar in ons verslawing, maar niemand word gesond nie.

Re: My name is Danie Schoonwinkel and i am an addict.

Posted: 18 May 2018 12:41
by Bre
Welkom Danie. Bly om te hoor jy geniet jou wa soo!

Re: My name is Danie Schoonwinkel and i am an addict.

Posted: 19 May 2018 18:21
by Spoor
Dankie vir al die welkom wense , ek voel sommer welkom

Re: My name is Danie Schoonwinkel and i am an addict.

Posted: 19 May 2018 18:25
by Spoor
Ek het vrydag my distributor cap gaan haal in Empangenie . Ek het 2,5 weke gewag vir dit ek het ook n genuin nissan feul filter gekry want ek het gesien die voorige eienaar het n GUD in gesit . Ek het al twee components geruil . Die distributor cap het die aaklige mis uitgehaal en toe ruil ek die feul filter ....... liewe ours daai GUD filter was so toe soos n kly os se ........ O Graham het vir my gese ek moet nooit n after market feul filter insit nie al lyk dit dieselfde en dis wragtig so , ek het geblaas in daai filter todat my agterwange soos pampoeintjies gevoel het . Nou loop die wae hoor

Re: My name is Danie Schoonwinkel and i am an addict.

Posted: 19 May 2018 22:45
by Spoor
Image

Re: My name is Danie Schoonwinkel and i am an addict.

Posted: 20 May 2018 11:43
by Herrie
Hi Danie baie welkom en baie dankie vir die fotos. :thumbup:

Re: My name is Danie Schoonwinkel and i am an addict.

Posted: 20 May 2018 12:23
by Spoor
Baie dankie Herrie.