Page 2 of 3
Re: Safari L28 to TB42 conversion
Posted: 15 Mar 2018 21:04
by Alex Roux
Reenen
My Shortie het nog sy oorspronklike TB42 in met vergasser.
Die enigste mod is die Madman watersensor;
O ja, en ek het die 4.5 se valve springs in wat Graham vertroue in het.
Dis vir my regtig ‘n lekker enjin as hy eers reg ingestel is. Vergasser was deeglik gediens. Dit help dalk dat die kar ligter is as die stasiewa. Maar baie lewendig vir sy ouderdom. Vreet net vreeslik in die verkeer.
Re: Safari L28 to TB42 conversion
Posted: 15 Mar 2018 22:31
by Kagiso II
en dan MOET daar een wees met n Chev 350 V8 ??
Re: Safari L28 to TB42 conversion
Posted: 19 Mar 2018 09:41
by Reenen
Ek besig met een met n Cleveland 351 v8...
Maar hy word 400mm gerek, en kry dan n 1979 buick lykswa dop bo-op...
Re: Safari L28 to TB42 conversion
Posted: 19 Mar 2018 11:54
by Reenen
Tb42 en gearbox is vas op mekaar.
Die safari waarin die een kom, en die lykswa se los onderstel, is identies (alby het die transfercase wat 7cm nader aan die gearbox is. Elkgeval, ek gaan nou sommer die engine maak pas op die oop lykswa onderstel, al die brackets klaar maak, en dan sal engine net so in pas in die ander safari. Net makliker om dit op die oop onderstel te maak pas.
Re: Safari L28 to TB42 conversion
Posted: 19 Mar 2018 20:22
by Reenen
Horisontale posisie is bepaal, engine mountings verander. Nou net spacer blocks maak om hom te lig tot regte hoogte. Dan kan ek gearbox mounts en crossmember maak, propshafts se lengtes verander, en klaar.
Re: Safari L28 to TB42 conversion
Posted: 20 Mar 2018 14:40
by Tinus lotz
Nice dude....lyk baie mooi gaan mooi werk
Re: Safari L28 to TB42 conversion
Posted: 23 Mar 2018 19:06
by Reenen
Gearbox crossmember neem gestalte aan.
Re: Safari L28 to TB42 conversion
Posted: 24 Mar 2018 10:49
by hugejp
Re: Safari L28 to TB42 conversion
Posted: 02 May 2018 21:06
by Reenen
Ek is bevrees die tb42 gaan nie gebeur nie. Voor dit nog in is, ruil ek nou die tb42 vir vk45
250kw en 500nm op wiele was net te groot temptation
Re: Safari L28 to TB42 conversion
Posted: 02 May 2018 21:50
by hugejp
Wat het dit jou geloop?