Page 2 of 4

Re: Gauteng in Desember

Posted: 11 Dec 2009 11:41
by yamiax
Ek gaan vanmiddag vir Patroliax kuier en kyk hoe dit daar gaan....sal hier post sodra sy oppie wiele is....my verlof begin die 21ste....maar as sy die 16de reg is, is ek in.

Positive thinking....miskien werk dit.

Re: Gauteng in Desember

Posted: 11 Dec 2009 19:40
by AJ Dup
Hi Tjaart

Ek is sondag by Chimes as jy wil Join :thumbup:

Re: Gauteng in Desember

Posted: 11 Dec 2009 20:51
by Engel
Tjaart wrote:dis reg ja!!

Waar gaan ons heen? Groenkloof? :pray:
sorry tjaart, patrollies ry groenkloof net as
1]jy 2wd ry
2]jou 6 jarige kind wil leer 4x4
3]jy nog net 2 wiele op jou kar oor het.
4]as jy 3 toyotas in series deur die baan sleep.
5]jy met jou mtb ry want jy het nie geld vir petrol nie

Re: Gauteng in Desember

Posted: 12 Dec 2009 07:55
by Tjaart
aggenee man. :thumbdown:

waar kan mens nou lekker ry? Ordentlik modder? ag tog.!!! :steamingears:

Re: Gauteng in Desember

Posted: 12 Dec 2009 18:00
by stinger
Hi Ouens
Count me in vir Woensdag as julle wil gaan ry.Wat van Mahem daar is lekker plek om te ry.
Laat weet maar'
Louis

Re: Gauteng in Desember

Posted: 12 Dec 2009 18:07
by ChristoSlang
Woensdag sal my ook pas...

Re: Gauteng in Desember

Posted: 13 Dec 2009 09:45
by JG Shields
Ek het self in gedagte gehad om Woensdag 16 Des in Groenkloof te gaan ry. Ek kry vir Lasarus die 15e in Bloem en vertrek weer op 'n wye binnelandse trippie op die 18e. Die gedagte is om myself met Lasarus se nuwe hart en siel te vergewis, af van die pad af, voordat ek vertrek. Ek hoop ons sien mekaar!

Re: Gauteng in Desember

Posted: 13 Dec 2009 15:28
by Engel
chloorkop is maar die way to go. Ek moet net n projek afgee so ek sal try kyk of ek kan klaarmaak. ongelukkig werk ek die vakansie dag ook

Re: Gauteng in Desember

Posted: 13 Dec 2009 15:34
by Engel
so kiekie of 3

Re: Gauteng in Desember

Posted: 13 Dec 2009 20:13
by Tjaart
Ok manne

Kies tyd: Groenkloof of Mahem Woensdag die 16de?

Ek is BAIE lus vir Mahem, :pray: maar sal groenkloof vat ias die meerderheid stem. :wink: .

So laat my weet. JG, Ekdink mahem is 'n goeie toetsgrond vir die nuwe hart. want hy gaanw erk dat die biesies bewe. moenie worry nie, ek't al die recovery kit wat jy kan kry, want ek het vroeer saam met Land Rovers in Mafefe en die Oilfants gery.... :doh: , so ek moes sleep, snatch en winch laat die ... spat!!! :lol: .

Ek is in!!!

Herman, gee asb 'n datum vir chloorkop. Ek wil BAIE graag gaan, en dit lyk my jy ken die plek goed, so ons sal nie kak aanjaag nie!!! Ek wil asb nog met jou optie oor 'n poefadder...

Groete

Tjaart