Page 2 of 5

Re: What you do!

Posted: 25 Jan 2018 17:59
by andredurand
Ek is mac al my lewe lank

Re: What you do!

Posted: 25 Jan 2018 20:56
by mvcoller
Soos Mac, is ek ook 'n pesioenaris....

Ek het vir FNB gewerk, was in beheer van die infrastruktuur van al hulle hoofraam rekenaar kamers (3 van hulle) en hulle streeks kantore se "Server" kamers. Toe was daar 4, maar daar is nou omtrent 8 van hulle, dwars oor die land.

Ek het in 1972 by Standard Bank in Vereeniging begin werk as Bankklerk en het in 2013 afgetree by FNB. Ek het my hele lewe lank vir net daardie daardie 2 banke gewerk, vanaf 1974 af het ek in die hoofraam rekenaar kant van die banke gewerk.

Ek is in Sept 1973 vir 10 maande Weermag toe (Infanterie) en was 'n drywer van ligte voertuie (maks 3 ton). Daar het ek die eerste keer 4x4 bestuur. Jy moes 'n 6 week lange "Bestuurs en Onderhoud" kursus doen en slaag voor jy kon kwalifiseer om 'n 4x4 bestuurs lisensie te doen. Ek het in Ladysmith en 6 keer op die grens, Bedfords, Willis Jeeps, Landrovers, Landrover Forward Conrtols, Jeep Gladiators en Unimogs (en Buffels) bestuur.

Ek het Noord Namibie en die Caprivi plat gery op die Weermag se onkoste, met hulle 4x4s en met hulle petrol. Daar was in daardie jare net so hier en daar 'n diesel Landrover (niks anders in die klein voetuie nie) , en het net een ('n shorty 2.25) bestuur toe ek vanaf Grootfontein gestuur is om op Osivelo 'n lyk te gaan haal. Was nogal 'n Swapo terroris se lyk.... Nee ek het nie geloer nie, die plastiek sak was toegezip en ek het hom so toegezip gelos.

Nou hou ek myself uit die kattekwaad met my Safari besigheid. Ek het in 2005 gekwalifiseer as 'n Nasionale Toergids.

Simba Logo & Name.gif.gif
Simba Logo & Name.gif.gif (26.65 KiB) Viewed 7950 times

Re: What you do!

Posted: 25 Jan 2018 21:21
by pgreeff
Chief propeller head at Lucidview.

Devops, sales, coffee maker. I wear many hats, some better than others...

Re: What you do!

Posted: 26 Jan 2018 06:20
by Michael
Great idea!!

I specialize in Patrol TD42 engines, from diagnosing, building, fixing, tuning and performance upgrades.
So anything related to that....... Im your man :thumbup:

Re: What you do!

Posted: 26 Jan 2018 08:10
by Stefaansie
Ek trek draad vir n lewe.... :blonde:

No seriously, I make specialized wire for mostly the Fastener manufacturing industry(the make screws and bolts from wire), and also Welding rod Core wire, and some general purpose wire. And sometimes Chrome plating quality wire for manufacturing oven racks/shelves.

Re: What you do!

Posted: 26 Jan 2018 08:13
by IanT
Peter what on earth is a propeller head ????? :confused: :confused:

Re: What you do!

Posted: 26 Jan 2018 08:21
by roelf prinsloo
MENSE
Julle moet oppas vir die aftree / pensionars job---
baie gevaarlik....
NIEMAND KOM DAAR LEWENDIG UIT NIE :lol: :lol:

Re: What you do!

Posted: 26 Jan 2018 08:54
by IanT
Rhett, we spend R20-30K a month with your west rand branch, drop me a pm and we can talk :thumbup:

See happening already :biggrin:

Re: What you do!

Posted: 26 Jan 2018 09:06
by Jorrie
Submariner and project manager on large projects. Pensioner soon.

Re: What you do!

Posted: 26 Jan 2018 09:09
by Oetie
Peter Connan wrote: 25 Jan 2018 15:44
ricster wrote: 25 Jan 2018 10:47 I draw pretty pictures all day !!!... :thumbup:
Like Cedric i draw pictures all day, although mine are not particularly pretty. 😂

Mechanical Engineering, specializing in valves. Designer for eDart Slurry Valves, consulting engineer for Mitech Control Valves.

Able to take on consulting work and I have experience in pretty much all types of valves from 6mm ball valves through 600mm Globe Control valves working at up to 1200 bar and butterfly dampers of up to 2.4m bore.
I also have some experience in automotive accessories and suspensions and firearms, and some other bits and bobs.
You did not add the part time photography :naughty: