Page 2 of 3
Re: 4.8 GRX replacement air filter
Posted: 21 Jan 2018 13:59
by hugejp
Alex Roux wrote: ↑21 Jan 2018 13:50
Time to get the popcorn...
Of miskien 'n lepel om so bietjie te roer...

Re: 4.8 GRX replacement air filter
Posted: 25 Jan 2018 13:40
by DanieG
Ek moes toe Kaap toe gaan en met baie soek kry ek een onderdeleplek wat die regte lugfilter het, ek weet nie watter maak nie, maar die onderdeelnommer is E9266 en die prys R745. En toe koop ek die egte Nissan een gister by Droomers in die Paarl vir R581.29.
Re: 4.8 GRX replacement air filter
Posted: 25 Jan 2018 16:15
by JoshJ
DanieG wrote: ↑25 Jan 2018 13:40
Ek moes toe Kaap toe gaan en met baie soek kry ek een onderdeleplek wat die regte lugfilter het, ek weet nie watter maak nie, maar die onderdeelnommer is E9266 en die prys R745. En toe koop ek die egte Nissan een gister by Droomers in die Paarl vir R581.29.
Jy sien....

Re: 4.8 GRX replacement air filter
Posted: 25 Jan 2018 17:30
by hugejp
JoshJ wrote: ↑25 Jan 2018 16:15
DanieG wrote: ↑25 Jan 2018 13:40
Ek moes toe Kaap toe gaan en met baie soek kry ek een onderdeleplek wat die regte lugfilter het, ek weet nie watter maak nie, maar die onderdeelnommer is E9266 en die prys R745. En toe koop ek die egte Nissan een gister by Droomers in die Paarl vir R581.29.
Jy sien....
Is daai E9266 'n K&N??
Re: 4.8 GRX replacement air filter
Posted: 25 Jan 2018 21:21
by DanieG
Kan wees ek weet nie. Wat is die verskil?
Re: 4.8 GRX replacement air filter
Posted: 25 Jan 2018 22:34
by hugejp
Ek dink op die "service items" post was daai die K&N kode...

Re: 4.8 GRX replacement air filter
Posted: 26 Jan 2018 08:32
by DanieG
Is daar 'n verskil tussen die twee?
Re: 4.8 GRX replacement air filter
Posted: 26 Jan 2018 13:12
by Rhett
Hallo mense
I was at Midas now and happened to ask if they had anything for the 4.8 Patrol air filter on their system, answer is negative.
I know I bought mine from Midas about 18 months ago, and the code stamped on the filter is U1608, but that means nothing on their system. There is no other markings or brand on it.
K&N filters are expensive, but are VERY good, plus they are reusable, ie clean and reinstall. But I don't have money for them. Code is correct on the "service items" post
Re: 4.8 GRX replacement air filter
Posted: 30 Jan 2018 13:42
by hugejp
Lyk my jy't 'n baie goeie prys betaal vir 'n K&N...

Re: 4.8 GRX replacement air filter
Posted: 30 Jan 2018 13:47
by Clem
Rhett wrote: ↑26 Jan 2018 13:12K&N filters are expensive, but are VERY good
IMHO, been there done that. You couldn't give me one for free. In fact I gave my last one away for free to Bertus Bekker. They're a bad idea in dusty conditions.