Page 2 of 10

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Posted: 30 Jan 2018 08:07
by Wilkie
offroadbiker wrote: 29 Jan 2018 13:57 Just for interest sake :mytwocents:


Precautions for unfenced campsites that are worth considering. This is primarily directed at those new to wild camping.
Dirk kan jy dit vir ons ook e-pos want dan kan ons dit vir die skoner geslag ook aanstuur om te bestudeer..dankie

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Posted: 15 Mar 2018 07:07
by offroadbiker
14 Days!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

tik tok tik tok

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Posted: 15 Mar 2018 07:24
by Wilkie
Ek dink hierdie gaan dalk die fondasie wees vir n Patrol Forum se jaarlikse se trip Bots toe....... :clap: :clap: :clap:

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Posted: 15 Mar 2018 07:54
by offroadbiker
Wilkie wrote: 15 Mar 2018 07:24 Ek dink hierdie gaan dalk die fondasie wees vir n Patrol Forum se jaarlikse se trip Bots toe....... :clap: :clap: :clap:
Shhhhhhh - moenie sulke goed kwytraak nie, netnou is 2019 se trip geboek voor ons die een eers gery het :oldtimer:

Jy sien mos hierbo die trip was kla geboek en betaal nog voor hy op die Forum gepost was :rolling: QQQ

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Posted: 15 Mar 2018 09:08
by Kagiso II
eisjjj -- julle gaan t GENIET glo ek.. Daai X en C paadjies is waar ek ry met my Botswana Uitreike. [Die sand is DIK . Linyanti swamps is harde werk.] Die Ngamiland sand is darem erger maar julle mis dit darem
AS JULLE WIL -- ek kan vir julle slaapplek reel op SERONGA by die sendingstasie.. 40 Pula per persoon /perd dag. Storte EN spoel toilette [eie tente]

Shakawe het soms NIE brandstof nie .. dan moet julle OF deur NAM grens by Mohembo en op Divundu gaan kry OF 250 km suidwaarts by Gumare [

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Posted: 15 Mar 2018 09:19
by offroadbiker
Ons weet nie waar ons slaap nie, weet net ons ry deur Seronga.

Hoeveel om net te stort :rolleyes:

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Posted: 16 Mar 2018 07:46
by Wilkie
kyk die vrouens sal ons loovvvveee as ons vir hulle n lekker lang stort in die bos kan reel... :thumbup: :thumbup:

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Posted: 16 Mar 2018 07:54
by Alex Roux
Kagiso II wrote: 15 Mar 2018 09:08 eisjjj -- julle gaan t GENIET glo ek.. Daai X en C paadjies is waar ek ry met my Botswana Uitreike. [Die sand is DIK . Linyanti swamps is harde werk.] Die Ngamiland sand is darem erger maar julle mis dit darem
AS JULLE WIL -- ek kan vir julle slaapplek reel op SERONGA by die sendingstasie.. 40 Pula per persoon /perd dag. Storte EN spoel toilette [eie tente]

Shakawe het soms NIE brandstof nie .. dan moet julle OF deur NAM grens by Mohembo en op Divundu gaan kry OF 250 km suidwaarts by Gumare [
Dankie Oom

Ons gaan met 'n gids, so kan nie egtig dikteer waar ons bly nie. Ek ry maar agter die ou wat voor ons ry.
Ek sien eintlik uit na bietjie pret en "sukkel" in die sand.

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Posted: 16 Mar 2018 08:57
by JoshJ
Alex jy moet jou regmaak om n paar diesels deur te sleep. Dalk n goeie ding om solank n koste beraaming te doen. X pula per meter se sleep met eienaar sleep tou. X + as jy sleep tou moet voorsien :biggrin:

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Posted: 16 Mar 2018 09:16
by Michael
JoshJ wrote: 16 Mar 2018 08:57 Alex jy moet jou regmaak om n paar diesels deur te sleep. Dalk n goeie ding om solank n koste beraaming te doen. X pula per meter se sleep met eienaar sleep tou. X + as jy sleep tou moet voorsien :biggrin:
Hey!! Wat praat jy nou??
Dink ons moet n klein "battle of the dunes" reel op die duine trip dan kyk ons hoe maak my diesel teen jou 4.8 :biggrin: