Page 2 of 2

Re: TD42 TDI

Posted: 20 Sep 2017 09:00
by Louis Nel
Micheal, warvoor dink jy gan die TB45E vir? Ek sit en dink oor die nuwe engine bou storie en as ek my engine kan smous of dalk vir jou gee omdie prys bietjie af te bring? Of koop mense nie regtig die 4.5 nie?

Re: TD42 TDI

Posted: 20 Sep 2017 09:05
by Michael
Louis, daar is altyd iemand wat n 4.5 soek en ek dink daar het een vir so R25,000 verkoop op die forum so ruk terug.

Sit dalk n post onder "for sale" en hoor wat die petrol manne se.

Re: TD42 TDI

Posted: 20 Sep 2017 09:49
by Louis Nel
Ek het daai post gekry maar dis dan 25K saam die radiator en ecu. Ek het gedink om my Radiator te hou want hy is ook brand new van japan af met n shroud, of werk die 4.5 se radiator nie op die diesel nie? Ek het maar aangeneem hy behoort die job te doen.

Re: TD42 TDI

Posted: 20 Sep 2017 10:27
by Tinus lotz
Regte een kos 3k pype is verkeerd op 4.5 maar shroud kan werk dink ek

Re: TD42 TDI

Posted: 20 Sep 2017 14:45
by SJC
ricster wrote:Keep in mind that here in SA we never got the GU Wagon in a TD42T or TD42iT. We do have the GU Pickup in a TD42, TD42T and TD42iT ( not 100% sure about the TD42T though - i = intercooler )

The Wagon and Pick up have different G/box ratios as far as I know.
Yip, what I said. (I was referring to the 4.2 n/a wagon). :salute:
SJC wrote: Maar 4.2 n/a (soos die 4.2 patrol waens in suid afrika) en 4.5 is dan nie dieselfde nie... alhoewel sy "final drive" ratio dieselfde as 4.5 sin is :think: ...

Re: TD42 TDI

Posted: 22 Sep 2017 06:49
by Tinus lotz
I might be wrong but its only 3.9 diffs in the wagon and 4.11 in the pick up very close

Re: TD42 TDI

Posted: 16 Dec 2017 12:21
by SJC
Tinus lotz wrote: 22 Sep 2017 06:49 I might be wrong but its only 3.9 diffs in the wagon and 4.11 in the pick up very close
Het op een van die "elektroniese" manuals gelees die bakkie het 4.3 ratio diffs. kan dit nie nou kry nie. sal interressant wees indien dit wel so is...