Page 2 of 3

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 14 Jun 2017 15:32
by Herrie
Baie welkom hier saam met ons!! :thumbup: :thumbup:

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 14 Jun 2017 18:21
by hugejp
Welkom hier saam ons... :thumbup:

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 14 Jun 2017 18:32
by Tinus lotz
Hello Iaan en fanus is ook daai kant ga ry bietjie sy 4.2 bakkie sy een is nou soos n 4.2 bakkie moet loop ....welkom mater :thumbup:

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 14 Jun 2017 20:07
by SJC
Hello en welkom... :thumbup:
Ons laeveld ledetalle begin nou mooi te groei...
Daars ook fezza(ferreira) en xenoblitz(wilhelm) in nelspruit..
Ek gaan ook gereeld hazyview toe, gaan more weer om voorraad te gaan laai.
Ps tinus praat van iaan se bakkie...

Ja ons sal n laeveld outing moet reel een of ander tyd.... :eureka:

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 14 Jun 2017 20:58
by Ds J
Baie welkom hier.

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 15 Jun 2017 07:25
by iandvl
Welkom. :salute: :salute:

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 15 Jun 2017 09:01
by ricster
Welcome to the Forum !!!

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 15 Jun 2017 09:16
by Rhett
Hallo and welcome!

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 15 Jun 2017 12:56
by AntonLouw
Dankie julle.
Hier is n paar fotos van die ou en nuwe Patrols.

Re: Hallo van Hazyview area.

Posted: 16 Jun 2017 08:28
by Michael
Welkom Anton!