Page 2 of 2

Re: Belt tensioner

Posted: 14 Jun 2017 13:03
by Dewald
Ok, dan is daar nie noodwendig n verwantskap nie. Ek sal myne modify aangesien hy klaar gedaan is.

Re: Belt tensioner

Posted: 17 Jun 2017 14:37
by SCUBA Patrol
Dewald,

Daai Pirate part werk mooi! Band loop mooi stil en styf.

Ek sal dop hou wat jy doen met daai modifikasie! Ek besit nou juis twee los tensioners! :confused:

Lekker dag manne mag die rugby goed wees!

Re: Belt tensioner

Posted: 19 Jun 2017 12:03
by Dewald
Phillip.

Eks bly hy werk mooi.
Ek sal fotos neem as ek iets aanmekaar kry.

Groete