Re: Dyno Day 24 June 2017
Posted: 31 May 2017 09:18
Sit my ook by asb vir twee voertuie Groetnis
Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://patrol4x4.co.za/
Michael wrote:Genade Theuhan, dit is baie krag!
Watse engine het jy daar in?
My laaste dyno het ek 110kw en 407Nm op die agter wiele gemaak met 33" tyres
Ooooo ja nou onthou ek, impressive wat daai Spitronic kan doen met n Lexus engineSJC wrote:Michael wrote:Genade Theuhan, dit is baie krag!
Watse engine het jy daar in?
My laaste dyno het ek 110kw en 407Nm op die agter wiele gemaak met 33" tyres
Hierdie een: http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=65&t=7064#p86650 ?
Theuhan, watse brandstof verbruik gee die voertuig?Theuhan1 wrote:Ek kan nie daar wees nie bietjie ver, so hier is my van Dinsdag aand
140kw en 456nm op die wiele (35" bande)
]