Page 2 of 3
Re: PATROL FORUM IN DIE DRIVE OUT MEI 2017
Posted: 26 Apr 2017 08:14
by offroadbiker
Anybody read the very last article about a Graham Cumming driving a Landcruiser (p98)
Must be 2 of them as firstly our Graham wont be driving such rubbish and secondly a Patrol does not get stuck........
Re: PATROL FORUM IN DIE DRIVE OUT MEI 2017
Posted: 26 Apr 2017 08:37
by hugejp
offroadbiker wrote:Anybody read the very last article about a Graham Cumming driving a Landcruiser (p98)
Must be 2 of them as firstly our Graham wont be driving such rubbish and secondly a Patrol does not get stuck........
Waar is die "blackmail" fotos???
Re: PATROL FORUM IN DIE DRIVE OUT MEI 2017
Posted: 26 Apr 2017 11:03
by SJC
Dink Graham (of eintlik ons almal), sal ook 'n "patrol" sticker op die deur moet plak vir mense wat nie die verskil ken tussen 'n land cruiser en 'n PATROL nie...
Iemand het my eendag gevra of my vrou 'n pajero ry.......
Ek hou van Faan se patrol stickers op sy deur...ek soek ook. (blaai nou deer die nuwe weg ry)...
Re: PATROL FORUM IN DIE DRIVE OUT MEI 2017
Posted: 26 Apr 2017 12:35
by Michael
Another photo of a Patrol in this same issue. Just by looking at all the jerry cans on the roof I'm guessing it's a 4.8

Re: PATROL FORUM IN DIE DRIVE OUT MEI 2017
Posted: 27 Apr 2017 11:09
by JoshJ
Michael wrote:Another photo of a Patrol in this same issue. Just by looking at all the jerry cans on the roof I'm guessing it's a 4.8

Ja dis die eerste accessories wat ek gekoop het. Dakrak met jerry kanne

Re: PATROL FORUM IN DIE DRIVE OUT MEI 2017
Posted: 27 Apr 2017 21:47
by Johann van den Berg
Tinus lotz wrote:Nissan Sa is so deurmekaar soos kots in n tuimel droër....
Hulle voel niks vir hulle fans nie ook niks vir hulle products nie
Ons het hulle gesê daai tipe reklame kan geld eintlik nie koop nie maar anyway ....

Tinus hoe reg is jy nie... Datsun/Nissan Suid Afrika het al n klomp puik produkte gelewer... Dink bluebird, 1600 circa 1969-72, die hele reeks L series enjins,eerste patrols, Safari's en TD 42 series, cabstar series, en nog 'n paar. Hulle het die hele ligte bakkie mark gehad met die 1200/1400 en nooit gesien die ander manne bring ook die goed op lyn nie. Die Safari reeks was 2 keer tussen 1981 en 1990 in totale limbo, discontinued... en dan weer opgetel en verkoop. Toe kom die patrol bakkie, Hy het eintlik verdwyn nog voor hy die mark gesien het. Ek het n maand terug een naby Hoedspruit gesien. Dit was die enigste een wat ek gesien het in lewende lywe op die pad. Natuurlik ditto vir die patrol reeks. Die spreekwoord se "salig is die wat in hulle slaap opelyf geniet, want hulle hoef nie te druk nie"... So dan is Nissan SA.
Sover ek onthou was Datsun in die RSA voor Toyota. Hulle is soos impotente Sjeiks in n harem. In Australiee ry tot die Toyota manne Nissan Patrols. So ook in Arabia en Indonesia/Maleisia.
Ek het jare lank die Safaris en L Cruisers parallel gebruik by my lugboormasjiene en die safari was die beter produk ten tye circa 1981-1990
Die enigste voordelige newe effek vd die bemarkingstragedie is dat ons die puikste produk kan aankoop op die 2de handse mark vir 'n baie billike prys in vergelyking met n L/cruiser.
Die nadeel is dat jy ewig op soek is na vrekduur onderdele wat jy vooraf moet betaal ...en lank voor wag nadat jy die counter salesman n edikasie gegee het oor wat jy eintlik soek. Hulle vakdiepte is f@kk%l.
Re: PATROL FORUM IN DIE DRIVE OUT MEI 2017
Posted: 28 Apr 2017 13:30
by Faan
Ja, ek weet nie waar Evan aan "Du Plessis" gekom het nie maar gelukkig het hy darem geskryf - Nissan Patrol en nie Toyota Patrol nie

Re: PATROL FORUM IN DIE DRIVE OUT MEI 2017
Posted: 28 Apr 2017 13:59
by georgeb
SJC wrote:Ek hou van Faan se patrol stickers op sy deur...ek soek ook. (blaai nou deer die nuwe weg ry)...
Ons laat druk daardie in 'n oogwink - kom ons begin 'n nuwe thread en kyk wie sal belangstel - ek sal.
Patrols in WegRy
Posted: 03 May 2017 18:55
by ces
Chaps,
Die nuwe WegRy is vol Patrols en Patrol Forum lede. Lekker lees!
Re: Patrols in WegRy
Posted: 03 May 2017 19:26
by SJC
Ek sien jy kom van Coligny af... hoe gaan dit daar?