Re: Navara/Pathfinder 2.5 or 3.0 DCI engine for Patrol 3.0
Posted: 27 Sep 2020 15:04
by Michael
Ek het n klient wat n Navara en Pathfinder v9x het. Die idee was om daai engine in n GX in te bou met sy auto boks omdat dit so goeie engine is en hy so ekenomies is.
Ek het dit self gesien toe ek hom een keer gediens het en probeer kyk hoe ons hom in die QG gaan in kry.
Die engine is n Renault engine en is nooit deur Nissan ontwerp of gebou nie, so dink Nissan het hom net gebruik soos hy van Renault af gekom het. Ek dink hy kom van die Megane af as ek reg onthou.
Re: Navara/Pathfinder 2.5 or 3.0 DCI engine for Patrol 3.0
Posted: 27 Sep 2020 17:57
by Peter Connan
As ek reg verstaan doen die Franse dit nogal gereeld. Ek verstaan ook dat Honda enjins (ten minste die S2000 se enjin).
Re: Navara/Pathfinder 2.5 or 3.0 DCI engine for Patrol 3.0
Posted: 27 Sep 2020 20:33
by Wentzel
Ek het met my V9X en kampeer waentjie n Ford Ranger 3,2 agter gelaat op teen patasnek pas baby Nelspruit, daai v6 Diesel was lank voor sy tyd en baie plesier verskaf.
Re: Navara/Pathfinder 2.5 or 3.0 DCI engine for Patrol 3.0
Posted: 27 Sep 2020 21:42
by Reenen
Michael wrote:Ek het n klient wat n Navara en Pathfinder v9x het. Die idee was om daai engine in n GX in te bou met sy auto boks omdat dit so goeie engine is en hy so ekenomies is.
Ek het dit self gesien toe ek hom een keer gediens het en probeer kyk hoe ons hom in die QG gaan in kry.
Die engine is n Renault engine en is nooit deur Nissan ontwerp of gebou nie, so dink Nissan het hom net gebruik soos hy van Renault af gekom het. Ek dink hy kom van die Megane af as ek reg onthou.
Wel, ek het n v9x, en het gaan kyk.
Crank draai normale rigting.
Alternater en aircon draai normale rigting.
Net die fan draai verkeerd om, want die fan se pulle loop op agterkant van van belt.
Maar nee, v9x se rotasie is presies selfde as n normale engine sin
Re: Navara/Pathfinder 2.5 or 3.0 DCI engine for Patrol 3.0
Posted: 27 Sep 2020 22:12
by Reenen
Ek dink die td5 landrover se fan draai ook verkeerd om, sy pully loop ook op verkeerde kant van serpintine belt (kan 4.0 v8 ook wees, een loop een kant toe, een ander kant toe).
Nou kyk mense na die fan as engine loop, en dink die engine self loop ook verkeerd om.
Elkgeval. Engine rotasie is normaal. Gearbox is normaal (dink d23 gebruik selfde 7 spoed auto as v9x), diffs is selfde as op ander navaras.
Re: Navara/Pathfinder 2.5 or 3.0 DCI engine for Patrol 3.0
Posted: 28 Sep 2020 12:13
by Reenen
Video van v9x. Crank en meeste goed draai klokgewys soos gewone engine, fan loop antikloks.
Re: Navara/Pathfinder 2.5 or 3.0 DCI engine for Patrol 3.0
Posted: 29 Sep 2020 07:06
by Michael
Dis interesant!
Ek het na die fan gekyk en het my teorie om dit gebou, nie verder ondersoek ingestel om na die crank pully te kyk nie.
Maar dis goeie nuus!! Nou gaan daar dalk n GQ binne kort met n v9x engine in loop
Re: Navara/Pathfinder 2.5 or 3.0 DCI engine for Patrol 3.0
Posted: 29 Sep 2020 07:08
by Michael
Reenen wrote: ↑28 Sep 2020 12:13
Video van v9x. Crank en meeste goed draai klokgewys soos gewone engine, fan loop antikloks.