Page 2 of 5
Re: Patroliax in ICU
Posted: 13 Nov 2009 00:15
by ChristoSlang
EINA - ek kan my net voorstel hoe jy moes gevoel het!!
Ek's bly die Patrollie is darem uit die water gered en ek hoop nie jy het te veel skade nie,,,
Re: Patroliax in ICU
Posted: 13 Nov 2009 07:46
by Herrie
Sterkte Pieter - hou ons op hoogte!
Re: Patroliax in ICU
Posted: 13 Nov 2009 08:40
by Jules
Sterkte Pieter hoop jy Trol is gou weer op die been, dit moes n nare experience gewees het. Hoop jou versekering betaal ek moet juis die fynskrif van my versekering bekyk
Jules
Re: Patroliax in ICU
Posted: 13 Nov 2009 12:34
by JohnBoyZA
Weet nie of dit jou beter sal laat voel nie, maar hier is ek n jaar of wat terug:
Re: Patroliax in ICU
Posted: 14 Nov 2009 12:30
by Tjaart
Jammer man Pieter
Ek kan nie glo dat dinge so vinnig skeef begin loop het nie. Dis vreeslik. Waar het jy gaan ry? Het jy baie water in die voertuig gekry? Damn it, dit moes kak gewees het. Laat weet ons asb wat die versekering se en doen. Ek verseker by Cross Country en 120% tevrede. Darem een plek wat my nie wil rook nie. Baie sterkte. Een van die dae is ek terug in Pta en dan kan ons saam gaan ry. Twee Patrols is beter as een!!!!
Sterkte!!

Re: Patroliax in ICU
Posted: 15 Nov 2009 09:43
by Pieter du Toit
Eina eina eina - dis al wat ek kan se - kon nie lekker gewees het nie - so GMan se - ek sou my letterlik bek*k het!!!
yamiax wrote: Toe my voor wiele die water raak sak sy tot so by die hubs weg en met die bietjie reen wat reeds geval het, het my agter wiele klaar slicks geword van die swart turf....
Pieter ek aanvaar jy het nie uitgeklim en eers probeer deurloop nie ne
yamiax wrote:What can we learn? like SCUBA diving, have a reliable buddy, and high quality equipment with you at all times...the whole recovery should not have taken more than 15 minutes, if a relaible 4x4 was with at hand to do it....

.
Nog n les hier uit - "Don't under estimate water - if you can't walk through it you will not be able to drive through it!! Even if you have the best equipment or vehicle.
Sterkte Pieter - hoop alles draai goed uit vir jou!!!
Re: Patroliax in ICU
Posted: 16 Nov 2009 15:00
by yamiax
Dis juis, die water was skaars breer as my voet en nie eers enkel diep nie....dis maar turf se kind wat die probleem veroorsaak het.
Re: Patroliax in ICU
Posted: 17 Nov 2009 16:24
by Wynvat
Lieweland! Baie skade?
Re: Patroliax in ICU
Posted: 18 Nov 2009 10:38
by yamiax
Hopelik kry ek vandag die verslag oor die skade en die antwoord van die van Auto & General af oor wat hulle wil maak......

Re: Patroliax in ICU
Posted: 18 Nov 2009 18:05
by Kagiso II
eeeoouuwwww pieter man - Oompie saam jou hartseer oor hierdie ene - Dankie tog sy is nou uit die sop.
Hou ons op hoogte van die versekering - as hulle nie saamwerk nie - dat ons kan wegbly, en as hulle saamwerk, dat ons hulle ook kan gebruik.
Sterkte Ouboet - baie daarvan en mag jou girlie gou-gou uit ICU wees.
