Sterkte Pieter hoop jy Trol is gou weer op die been, dit moes n nare experience gewees het. Hoop jou versekering betaal ek moet juis die fynskrif van my versekering bekyk
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
Ek kan nie glo dat dinge so vinnig skeef begin loop het nie. Dis vreeslik. Waar het jy gaan ry? Het jy baie water in die voertuig gekry? Damn it, dit moes kak gewees het. Laat weet ons asb wat die versekering se en doen. Ek verseker by Cross Country en 120% tevrede. Darem een plek wat my nie wil rook nie. Baie sterkte. Een van die dae is ek terug in Pta en dan kan ons saam gaan ry. Twee Patrols is beter as een!!!!
Eina eina eina - dis al wat ek kan se - kon nie lekker gewees het nie - so GMan se - ek sou my letterlik bek*k het!!!
yamiax wrote: Toe my voor wiele die water raak sak sy tot so by die hubs weg en met die bietjie reen wat reeds geval het, het my agter wiele klaar slicks geword van die swart turf....
Pieter ek aanvaar jy het nie uitgeklim en eers probeer deurloop nie ne
yamiax wrote:What can we learn? like SCUBA diving, have a reliable buddy, and high quality equipment with you at all times...the whole recovery should not have taken more than 15 minutes, if a relaible 4x4 was with at hand to do it.... .
Nog n les hier uit - "Don't under estimate water - if you can't walk through it you will not be able to drive through it!! Even if you have the best equipment or vehicle.
Sterkte Pieter - hoop alles draai goed uit vir jou!!!
eeeoouuwwww pieter man - Oompie saam jou hartseer oor hierdie ene - Dankie tog sy is nou uit die sop.
Hou ons op hoogte van die versekering - as hulle nie saamwerk nie - dat ons kan wegbly, en as hulle saamwerk, dat ons hulle ook kan gebruik.
Sterkte Ouboet - baie daarvan en mag jou girlie gou-gou uit ICU wees.
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!