Page 2 of 9
Re: Cheap handgranade ja of nee
Posted: 30 Jan 2017 13:11
by Kagiso II
Nou gaan jy nou vir ons se vir hoeveel jy die wa kan kry ?? Dan kan ons jou vriende wees en n antwoord gee of dit dit gaan werd wees.
Re: Cheap handgranade ja of nee
Posted: 30 Jan 2017 20:54
by Wilkie
Vandag gou enjin getrek en nou kan ek begin meet om te sien wat kan pas op ratkas
Soos Tinus altyd sê...."om te meet is om te weet"
Re: Cheap handgranade ja of nee
Posted: 30 Jan 2017 21:05
by Alex Roux
Okay, Errol
So jy het die kar toe gekoop?
Baie geluk.
Maar jy besluit nog wat in die enjin bay gaan sit?
Re: Cheap handgranade ja of nee
Posted: 30 Jan 2017 21:38
by Wilkie
Ja Alex....
n 4.2
n 4.2td
n 4.5 ..getoor
n 4.8
en ...vh41
Ek moet se die Patrol ,as jy die matte op lig is prestine en die onderstel lyk of dit nog nie modder gesien het nie..net gooie skoonmaak
Re: Cheap handgranade ja of nee
Posted: 31 Jan 2017 06:25
by Tinus lotz
Volgens my het jy 2 opsies.....4.2d as jy die view wil enjoy.....4.2td as jy wil rook maak en iets bou wat geld werd is

Re: Cheap handgranade ja of nee
Posted: 31 Jan 2017 07:17
by David M
Wilkie wrote:Ja Alex....
n 4.2
n 4.2td
n 4.5 ..getoor
n 4.8
en ...vh41
Ek moet se die Patrol ,as jy die matte op lig is prestine en die onderstel lyk of dit nog nie modder gesien het nie..net gooie skoonmaak
A 4.5 with turbo please. Should also be the easiest and cheapest. Piet told me that the 4.2's pushrods are stronger that the 4.5's so that is the first hint.
300 kw and 700 Nm should do the job

Re: Cheap handgranade ja of nee
Posted: 31 Jan 2017 07:33
by Michael
Ek dink jy moet jou huidige 4.5 turbo/super charge en vir jou n reg 4.2TD bou met hierdie een. Dan het jy een van elk

Re: Cheap handgranade ja of nee
Posted: 31 Jan 2017 12:45
by Alex Roux
Van daardie opsies is vh41 dalk die goedkoopste om te koop, maar die moeilikste om in te bou
Met enige v8 sal jy die selfde potensiele issues he, meestal m.b.t. spasie.
Spasie vir die sump, spasie vir die starter motor, en spasie vir die uitlaat pype.
Dan gaan jy ook moet mooi dink oor die mountings, en belhousing.
Dit is seker die mees uitdagende ombouings opsie van die wat jy lys.
Maar ek kon ook nog nooit 'n logiese argument hoor hoekom iemand eerder VH41/VH45 ombouing sal doen as 'n 1UZ/3UZ (Lexus) nie.
Albei is 90 grade V8s.
Dit is net die sentiment, een is Nissan en die ander is Toyota.
Re: Cheap handgranade ja of nee
Posted: 31 Jan 2017 13:04
by Tinus lotz
Alex Roux wrote:Van daardie opsies is vh41 dalk die goedkoopste om te koop, maar die moeilikste om in te bou
Met enige v8 sal jy die selfde potensiele issues he, meestal m.b.t. spasie.
Spasie vir die sump, spasie vir die starter motor, en spasie vir die uitlaat pype.
Dan gaan jy ook moet mooi dink oor die mountings, en belhousing.
Dit is seker die mees uitdagende ombouings opsie van die wat jy lys.
Maar ek kon ook nog nooit 'n logiese argument hoor hoekom iemand eerder VH41/VH45 ombouing sal doen as 'n 1UZ/3UZ (Lexus) nie.
Albei is 90 grade V8s.
Dit is net die sentiment, een is Nissan en die ander is Toyota.
Ek dink die lexus engines lê meer rond
Re: Cheap handgranade ja of nee
Posted: 31 Jan 2017 13:16
by Alex Roux
Tinus lotz wrote:Ek dink die lexus engines lê meer rond
Goedkoper, ja.
Ek hoor ook 1UZ raak nou skaars, vs 3UZ.
Maar 1Uz het ook sterker conrods, wat hom meer populer maak vir turbo.