Re: GRX se battery loop af
Posted: 25 Jan 2017 21:51
My 4.5 het dieselfde gedoen. Het toe stroom gemeet en een vir een fuses getrek tot ek kon sien wat is die skuldige item. In my geval was dit die tracker wat aan radio se toevoer gekoppel was. As ek radio se fuse getrek het het amper niks stroom getrek nie. So kon ek toe sommer ook uitfigure waar die ding gesit het! 
