Page 2 of 4
Re: My precious
Posted: 22 Jan 2017 13:24
by Ds J
Tinus lotz wrote:Daai lyk dik baie na dik baie na micheal se garrage en my motor. ...
Middag Manne, ek wou weet hoe hierdie legendariese masjien lyk en het "Y61 4.2TD" gegoogle, toe spring die pragtige foto uit. Nie die vaagste idee gehad waar dit vandaan kom nie. Mar'ismoooi!!!
Re: My precious
Posted: 22 Jan 2017 19:30
by Michael
Jaap, kyk onder in my "signature" is daar twee links van toe ek my Patrol opgebou het. Jy kan die hele storie met al die fotos daar kry

Re: My precious
Posted: 22 Jan 2017 19:33
by Kagiso II
Baie geluk met die koop Jaap .. Dis my gunstelingste gunsteling kleur daai..
eeeeeeeeeeeendag as ek vir Lendus op Piet Plessie gaan kuier sal ik by jou ook kom draai maak :-)
Re: My precious
Posted: 22 Jan 2017 23:16
by Ds J
Goeie nuus: die bank se "inbox" werk weer. Nou moet hulle net so gou moontlik die kontrak stuur!
Ander navraag: het iemand gedurende die laaste weke 'n Madman-sensorsisteem opgesit? Wat kos dit nou?
Re: My precious
Posted: 23 Jan 2017 05:14
by Michael
Jaap dit kos so R5,800 vir die hele sisteem as ek reg onthou.....kan met n R100 of R200 uit wees.
Dis nogals baie werk om te fit. Ek vra so R1,600 omgewing om te installeer.
Re: My precious
Posted: 23 Jan 2017 08:17
by SCUBA Patrol
More Jaap ,
Ek;s skoon jaloers op daai 4.2 genoiet hom in die rooisand!
Indien jy 'n "normaly aspirated" diesel het sal ek nie eens boder met 'n MADman nie, maar as daar 'n turbo op is sal dit voordelig wees. Die 4.2 se turbo gee nie so baie moelikheid soos die 3l sin nie, waste gate turbo as ek reg is en al wat jy dan wil monitor is die EGT's net sodat jy nie die motor te hard druk nie en dit kan jy met 'n baie goedkoper instrument doen.
Ek hou ook van die water en olie temps wat jy dophou op die MADman ondat dit baaaaaie vinniger reageer as die paneel gemonteerde temp meter.
My 2c anders geniet daai olie brander!!!

Re: My precious
Posted: 23 Jan 2017 08:32
by Tinus lotz
Jaap reël n naweek by jou skoonma laai die kar by micheal af dan maak ons uit en kyk wat ons kan doen reël net lank voor die tyd ....die 4.2 diesels staan tou daar

Re: My precious
Posted: 23 Jan 2017 08:39
by ricster
I agree, it's a pity though that it didn't already have one in fitted, and a possible reason for concern too. I would check what the EGT's are showing for a few weeks of driving. If the EGT's are hitting over the 650 deg C mark ( pre turbo ) often and easily, then I would be a little concerned on how the piston tops are looking. These motors are very robust, and can run on 600deg C for a fairly long burst, but not 700 deg C or more.
Re: My precious
Posted: 23 Jan 2017 08:41
by ricster
Or chat to Frans, and get his opinion on the best way forward as he has already had a look at the Patrol. Either way Michael or Frans will sort you out 100%
Re: My precious
Posted: 23 Jan 2017 18:46
by Dustin
Congrats Jaap !
Nice patrol
More pics
