Page 2 of 35
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 16 Jan 2017 09:53
by Alex Roux
Ja, wat 'n vreugde
Sit my op asb
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 16 Jan 2017 11:29
by Herrie
offroadbiker wrote:Harry, die jaar ry ons eerste die Molototsi en dan die Klein Letaba, dus is laasjaar se begin punt die jaar se eindpunt.
Hi Dirk, ek verstaan nie hierdie gedeelte nie!
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 16 Jan 2017 11:52
by offroadbiker
Die River Trip bestaan uit 2 riviere wat gery word - Die Klein Letaba en die Molototsi rivier.
Dis so min of meer 'n sirkel roete. Dus roteer ons elke jaar. Laas jaar was die Klein Letaba die begin punt en die Molototsi die eindpunt, die jaar gaan ons die roete in die ander rigting ry, dus begin in die Molototsi en eindig met die Klein Letaba.
Rigting van rooi pyle vir 2017
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 16 Jan 2017 12:27
by Herrie
Baie dankie en ek het hierna gekyk!
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 16 Jan 2017 12:36
by arnosl001
Hi Please add me to the trip list. (Arno Slabbert - Arnosl001)
Groete Arno
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 20 Jan 2017 09:20
by Michael
Hier is n link na 2015 se river trip roete, Dirk ek weet nie of hy weer dieselfde is nie, maar as hy is kan jy daai dalk op die eerste post in sit?
Click hierso!!
Roete
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 17 Feb 2017 10:54
by FordGuy
Gaan daar enige dames saam op die ene,lang haar wil weet
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 17 Feb 2017 11:25
by Tinus lotz
Ja my wyfie ga saam

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 17 Feb 2017 12:44
by FordGuy
Dankie Tinus
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Posted: 17 Feb 2017 14:39
by Kagiso II