Page 2 of 2

Re: Wie in die Kalahari het n Patrol stasiewa?

Posted: 22 Dec 2016 11:05
by Dolf
Manne, dit bly maar net "lekkerer"!! Iemand het eendag die uitdrukking gebruik van "Vuurmaakhout vir die ou dag", so ons en die Patrollies moet nog baie hout gaan soek tot :oldtimer: :blonde: !!!