Page 2 of 2

Re: Pramfien patrollie by dog leg uit?

Posted: 11 Nov 2009 07:39
by Engel
as ek weer kaap toe kom sal ek volunteer en n baan uitle vir so vriendelike kompetisie!! Wat van n patrol vs kroozer :naughty: Die laaste een wat ek hier gehost het was die anner japanese maak aan die verloorkant!

Re: Pramfien patrollie by dog leg uit?

Posted: 11 Nov 2009 08:02
by tour de frans
Ek's game :thumbup:

Re: Pramfien patrollie by dog leg uit?

Posted: 11 Nov 2009 09:10
by Patrol4.8
Ek ook :woo:

Re: Pramfien patrollie by dog leg uit?

Posted: 15 Nov 2009 08:51
by Pieter du Toit
For sure - so n kans laat ek nie deur my vingers glip nie!!!

Re: Pramfien patrollie by dog leg uit?

Posted: 15 Nov 2009 22:03
by G-MAN
:think: Ek ook! :thumbup:

Re: Pramfien patrollie by dog leg uit?

Posted: 23 Feb 2010 21:30
by Saltman
Nou wanneer maak ons 'n plan om so 'n vriendelike Patrolbeker kompetisie te reel?

Gaan ons dit 'n intraforum of interforum storie maak?
Intraforum = Patrol Diesel vs Patrol Petrol (PD vs PP)
Interforum = Patrol vs Croozer vs ?

Herman, as lid van die Kaapse Land Rover Klub (CLRC) kom ek darem ook al 'n paar jare saam met klub kompetisies, so as jy weer hier in die Kaap is moet ons regtig iets reel, ek sal help.

Groot Petrol cubic inches wat lekker rev BO!!! :thumbup:
Herbie

Re: Pramfien patrollie by dog leg uit?

Posted: 23 Feb 2010 22:02
by Patrol4.8
Ja dit is tyd dat ons so iets reël :thumbup: