Page 2 of 2

Re: New member Pietertal

Posted: 11 Sep 2016 10:29
by Peter Connan
Jy kan jou vraag hier vra maar jy sal dalk meer antwoorde kry as jy dit onder die regte afdeling vra.

Re: New member Pietertal

Posted: 11 Sep 2016 11:27
by Kagiso II
Guje dag Pieter. Welkom hissô. Geseende Sondag en voorspoerragie nuwe week.

Nou bikki oor na ernstig .. WAAAR is die kiekies van jou Safari ??? :naughty: :naughty:

Re: New member Pietertal

Posted: 11 Sep 2016 16:51
by iandvl
Welkom Pieter. Sien uit om die gotos te sien... :pray: :gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics:

Re: New member Pietertal

Posted: 11 Sep 2016 19:02
by JoshJ
Ja sit bietjie fotos op. Ek het bakkie wat omskep is in n stasie wa. Std chassis. Wil graag n bakkie he en like die korter idee. Meskien kannons iets uit werk.

Re: New member Pietertal

Posted: 12 Sep 2016 07:29
by Herrie
Hi Pieter, ek het die manuals op 'n CD en ek is hier in Kempton Park en werk by die lughawe - sal jy hierna toe kan kom want dan kan ek dit vir jou gee?

Re: New member Pietertal

Posted: 12 Sep 2016 08:44
by ricster
Welcome to the forum!!!

Re: New member Pietertal

Posted: 12 Sep 2016 11:01
by offroadbiker
Welkom mede Woesrander.... :thumbup: