

Josh, as ons weer 'n ernstige roete ry, moet jy bietjie my kar vat. Jy sal nie glo hoeveel gemakliker hy ry met alles los nie.JoshJ wrote:
Ek gebruik my kar vir als. En soos hy is kan ek trails ry. En opad huistoe nog coners kap soos shumi![]()
Ek waggel nie huis toe nie. En niemand in my kar het motion sickness pille nodig om saam te ry nie. Ek slag nie af vir draaie nie..... So ek kani die obsessie met al die extreme goed verstaan nie. Kyk vir Christo boegman. Sy kar is std buiten vir sy tyres. En ry oraals....
JoshJ wrote:Ek waggel nie huis toe nie. En niemand in my kar het motion sickness pille nodig om saam te ry nie. Ek slag nie af vir draaie nie..... So ek kani die obsessie met al die extreme goed verstaan nie. Kyk vir Christo boegman. Sy kar is std buiten vir sy tyres. En ry oraals....
Flex is like powerPeter Connan wrote: Josh, as ons weer 'n ernstige roete ry, moet jy bietjie my kar vat. Jy sal nie glo hoeveel gemakliker hy ry met alles los nie.
Fanus, vir die gebruike wat jy genoem het, maak dit bitter min saak wat jy doen nie. Op los of afhaal gaan bitter min impak op jou lewe he nie.
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests