Page 2 of 2
Re: Y60 Fan blades cracking
Posted: 29 Aug 2016 08:44
by Wilkie
julle moet nie net kyk of hulle pas nie hulle moet identies wees anders gaan julle oor verhitting kry

Re: Y60 Fan blades cracking
Posted: 29 Aug 2016 09:40
by Marino4x4
Hi
Ons het stock van die 4.5 blades. Die part nommers verskil tussen die TB45, TB42, TD42 en TD42TI, maar dit lyk vir my of dit dieselfde blade is. Almal het 7 blades op. Kyk asb of die afmetings dieselfde is as die:

- Fan PCD.jpg (178.3 KiB) Viewed 1172 times
Die blades is R640 excl. VAT. Laat weet my asb via epos of julle blades soek en hoeveel.
sales@terrainparts.co.za
Edit: Jammer ek sien die PDC is 143 en nie 145 soos op die foto nie.
Dankie
Re: Y60 Fan blades cracking
Posted: 29 Aug 2016 09:50
by Wilkie
Weet nie wie se sample daai is nie maar daai fan is agterste voor op ... of kyk ek nou agteruit na daai prentjie

Re: Y60 Fan blades cracking
Posted: 29 Aug 2016 09:57
by Michael
Mariunus, dis great om te weet jy het stock van die blades en nog beter is jou prys

.......gaan eerder nie se wat die dealers soek vir hom nie, julle mag dalk n stroke kry.
Part nommer vir die TD42 is 2106005D01 en ek glo dis dieselfde as die 4.5 sin
Re: Y60 Fan blades cracking
Posted: 29 Aug 2016 09:59
by Michael
Wilkie wrote:Weet nie wie se sample daai is nie maar daai fan is agterste voor op ... of kyk ek nou agteruit na daai prentjie

Lyk vir my reg Errol, jy kyk dalk agterstevoor of onderste bo na hom