Page 2 of 3
Re: New Member - Ihanedp
Posted: 14 Jun 2016 18:18
by JoshJ
Re: New Member - Ihanedp
Posted: 15 Jun 2016 05:42
by Peter Connan
Welkom!
Re: New Member - Ihanedp
Posted: 15 Jun 2016 06:46
by AdrianPowrie
Welcome Bud!
Re: New Member - Ihanedp
Posted: 15 Jun 2016 08:34
by hugejp
Welcome boet!
Another Lexus joins the fold!

Re: New Member - Ihanedp
Posted: 15 Jun 2016 08:40
by IanT
Welcome Welcome, and it a petrol

Re: New Member - Ihanedp
Posted: 15 Jun 2016 09:33
by Ihanedp
Dankie vir die verwelkoming, sien uit om nog baie by julle manne te leer.
Re: New Member - Ihanedp
Posted: 15 Jun 2016 10:08
by Tinus lotz
Het jy die lexus ingesit of het jy hom so gekoop?

Re: New Member - Ihanedp
Posted: 15 Jun 2016 14:16
by Ihanedp
Ek het hom so gekoop. Die kar is maar bietjie verwaarloos so ek maak hom so stuk stuk reg. Hy ry darem maar sy bedrading kort dringend aandag en daar moet 'n paar verstellings aan die ECU gemaak word. Moet die tie rod ball joints, stabilizer en drag link vervang, baie speling op. Maar as dit alles gedoen is behoort hy naby aan 100% te wees wat die meganiese gedeelte betref. Doen nog net bietie navorsing oor die tie rod ends en drag link, Nissan agente se prys is so bietjie taai...
Re: New Member - Ihanedp
Posted: 15 Jun 2016 15:24
by Tinus lotz
Praat met Dawid in warmbad hy het second hand spares
Re: New Member - Ihanedp
Posted: 16 Jun 2016 10:27
by Ihanedp
Dankie. Jy kan nie dalk sy nommer of email vir my stuur nie?