Page 2 of 3
Re: Voor Brieke Safari 1984
Posted: 07 Jul 2016 07:52
by Herrie
My seun se Safari se regter voorwiel se wiel bolts en nuts is ernstig want 5 van die bolts draai rond en die nuts kan nie was ge maak word nie!
Ek moet hierdie een part vervang en ook die bolts en nuts vir die wiel - ek hoop dat ek die sal kan kry!
Re: Voor Brieke Safari 1984
Posted: 07 Jul 2016 08:03
by offroadbiker
Sweis net die Bolts aan agterkant mooi vas....
Re: Voor Brieke Safari 1984
Posted: 07 Jul 2016 10:54
by Herrie
Ek het al gewonder of dit gedoen kan word!
Re: Voor Brieke Safari 1984
Posted: 07 Jul 2016 11:30
by davidvdm
Eerder nie

... My boute het begin rek, Nuts gaan nie maklik op nie, en die nuts kom so elke paar km effe los. Ek moet elke so 1000km vir hulle weer gaan vas maak.
Daai boute druk mos net van agter in, jy gaan wel die hele hub moet af haal en die disk los maak om by hulle te kan kom.
Gaan kyk by HiQ of so plek. Hulle verkoop sommer matching studs and nuts.
Ek nou weer ook probleem op een van my agter dromme. Een van die studs is vervang met die verkeerde size, so hy trek, soos joune, nie in sy gat vas nie, en draai net elke keer in die ronde as ek probeer vas of los maak.
Re: Voor Brieke Safari 1984
Posted: 07 Jul 2016 11:47
by SJC
Mens behoort dit seker ny Nissan te kry. EK het nou onlangs van die studs op my 4.5 vervang. Ek kan nie dink dat die safari sin verskillend sal wees as die 4.5 gu sin nie. (maar ek weet nie. Die 4.5 se studs was so R60-R70 per stud by nissan.
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... =10#p75305
Re: Voor Brieke Safari 1984
Posted: 07 Jul 2016 12:12
by SJC
Ek het 3 van my ou studs wat nog bruikbaar is. Moet ek hulle saam bring as ek more edenvale toe kom? Dan kan mens sien of dit pas.
Re: Voor Brieke Safari 1984
Posted: 07 Jul 2016 12:27
by Herrie
Dit sal goed wees om hulle by jou te kry en ek gaan vanmiddag na Litts toe om te kyk of hulle nog die parte het.
As ons by mekaar kan kom - ek is by die lughawe - sal ek die Patrol Manual ook vir jou kan gee.
Re: Voor Brieke Safari 1984
Posted: 07 Jul 2016 12:31
by SJC
Reg so ons kan plan maak.
Ek moet nog by Piet Connan ook uit kom die naweek.
Re: Voor Brieke Safari 1984
Posted: 07 Jul 2016 14:49
by Wilkie
As julle sukkel ek het 2nd wiel boute en moere voor en agter

Re: Voor Brieke Safari 1984
Posted: 07 Jul 2016 17:58
by Peter Connan
Moenie swys nie asseblief.
As jy by die regte bout-en-moer winkel kan uitkom, kan jy heel moontlik studs kry met 'n effe groter spline-seksie, dan kan jy net die gate groter boor.
Maar voor jy dit doen, haal die hub af, haal die studs uit, maak alles mooi skoon, sit pratley steel om die spline deel van die studs, sit hulle in, draai alles vas en los tot die gom droog word...