Page 2 of 2

Re: ZD30 MAF

Posted: 03 Jun 2016 00:58
by Michael
Moenie stress nie oompie, het giater na Tubbies se 3.0 gekyk en sy MAF lyk weer anders.......so ek weet nie meer watse een pas waar nie :think:

Maar ek kon darem daai een van die kaap af vir n goeie prys kry :thumbup:

Re: ZD30 MAF

Posted: 03 Jun 2016 09:24
by ricster
Ek dink Tabbies se 3.0 motor is bietjie anders as die normal Patrol ZD30 motor. So anything is possible with that beast !!

Re: ZD30 MAF

Posted: 03 Jun 2016 09:57
by Michael
It is just as you say Cedric. Was druling a bit over his 35" tyres....... I want also :biggrin: :biggrin:

Re: ZD30 MAF

Posted: 03 Jun 2016 17:02
by Kagiso II
THABIES se hendjen is die ZD 30 import van 'n Pathfinder [aka HARD BODY hier by ons] sy oorspronklike mopuster het gegroet doerrrrr inni begin al.

So van die onnerdele van die Patrol se spaanse enjin en die Hard Body se Japanse enjin passi opmekaar nie [Turbo en nog paar goete .. ECU en die MAF sensor en die ABS is bikki anners.. seker nog wat ik nie van weet nie