Page 2 of 11
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 26 Apr 2016 08:41
by Herrie
Baie dankie Fanus vir die inligting en ek dink dat as ek my Patrol se bande moet vervang dan wil ek ook die 255 bande kry en hoop dit is goedkoper as die 285 bande!
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 26 Apr 2016 09:05
by SJC
Toe ek die st maxx's gekoop het, was 255/85 so R400 per band goedkoper as 285/75.
Maar die 255/85's is redelik skaars. Hier by ons kry ons die grote net by BFG (KM2), Cooper(discoverer st - en st maxx), maxxis (bighorn en creepy) en dunlop (mt2).
Ek oorweeg dit om dunlop mt2 op my bakkie te sit. (hulle is maar R2200 per band).
As ek kyk na die chipping en krake wat reeds op die st maxx's is na slegs 15k km's - kan ek nie sien dat dit die prys regverdig nie. (en st maxx word slegs vir 50k km gewaarborg).
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 26 Apr 2016 09:24
by Michael
Wel ek het n stel van 4 Bridgestone Duelers AT 694's 265/70/16 met omtrent 85% loopvlak oor vir R4,000 as iemand belang stel
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 26 Apr 2016 11:30
by Tinus lotz
Fanus jou tires lyk so want hulle het gewerk....n inferior sidewall tire sou jy dalk al n keer of wat nuwes gekoop het ....

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 26 Apr 2016 12:53
by SJC
so paar foto's van die "chipping" waarvan ek praat.
Tinus lotz wrote:Fanus jou tires lyk so want hulle het gewerk....n inferior sidewall tire sou jy dalk al n keer of wat nuwes gekoop het ....

Is seker so.
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 26 Apr 2016 13:11
by Stefan
Het jy al met die dealer gepraat dat hulle onder waarborg vervang word?
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 26 Apr 2016 14:54
by Tinus lotz
Fanus daai is van lack of difflock spin in die klippe .....regtig ou jy het groot gegaan by moegatle....
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 26 Apr 2016 16:11
by Michael
I was about to ask if that is abnormal for a tyre that has been doing offroad quite a bit.....
I think my tyres wear worse than these
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 27 Apr 2016 17:20
by SJC
Michael wrote:Nou watse size tyres wil jy waar op sit Fanus?
1) die 255/85r16 st maxx's wat tans op die bakkie is gaan geskyf word na die 4.5. (sal op 4.5 se mags kom).
Nou moet ek besluit:
1) kry "goedkoop" stel bande om op bakkie te sit. bv
Dunlop Grandtrek MT2 255/85r16 -R2153 per band)
Gaan bietjie beter en kry
General Grabber MT's (ongelukkig het hulle nie baie grotes beskikbaar nie).
2) So sal moet tevrede moet wees met 'n 32" band:
265/75r16 - R3227 per band
3)Of kry 15" mags (A-LINE Grip GMMF - R1277. pcd & c/b is korrek vir 'n patrol) en kry
general grabber mt 33x12.5r15, R2043 per band. Persoonlik is hierdie band vir my te breed, maar dit kan miskien oor die lang termyn goedkoper wees om 15" bande te vervang.
Ek het ook opgemerk dat die 33x12.5 bande se load rating heelwat laer is - hierdie grabber mt is bv slegs 1000kg per band. (die 265/75r16 grabber mt is 1400kg per band. DIe 255/85r16 dunlop mt2 is 1120 per band).
P.S> en as ek 15" mags kry kan ek my patrol steelies verkoop om van die kostes te dek.
Moet sĂȘ ek hou regtig van wat ek oor die grabber mt's gelees het. Sukkel bietjie om reviews oor die dunlop mt2's te kry..
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 27 Apr 2016 17:40
by Tinus lotz
Fanus los die sagte tires vir die bakkie gaan jou duur te staan kom ....stick maar by die 16 duim wiele 15 duim verval somme vinnig oor 3 jaar ga jy dit nie meer kry nie
