Page 2 of 2

Re: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]

Posted: 28 Oct 2009 09:51
by Engel
:woo: hou daai bus aan die rol en wiele op die grond!

Re: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]

Posted: 28 Oct 2009 09:56
by Abri Hoffman
Een van die redes waarom ek nie van diep water hou nie!
Image

Is dit nie genoeg dat my skoene stink nie? :wink:

Re: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]

Posted: 28 Oct 2009 10:08
by JohnBoyZA
Bl1ksem ... Ek het myne al laat swem .... Petrol enjin, electronics, eish :thumbdown:

Re: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]

Posted: 28 Oct 2009 20:01
by Tjaart
Bliksem Engel

Dit lyk great!! Is dit by Chimes? As ek nou terug is Pretoria, moet ons asb weer gaan!! Dis mos 'n lekker plek daai? Ek laaik ouens soos julle!! AJ, well done. Jy ry waar baie ander ouens nie wil nie, want hulle weet hulle karretjies sal kalf!!

Dis soos jy se Herman, preventive and frequent maintenance keeps the doctor at bay!!

:thumbup:

Re: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]

Posted: 28 Oct 2009 22:05
by AJ Dup
Dankie Herman vir die fotos :salute:
Ek moet se daai Safari se fotos lyk baie mooi nogsteeds my gunsteling. :woo:

Julle moet bietjie kom kuier dan gaan wys ons vir julle Chimes en Chloorkop ( my favourite).

Ek kry more my lorrie met sy snorkel op dan sal ek prentjies post, dan kan ek nog dieper gaan. :naughty:

Re: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]

Posted: 29 Oct 2009 07:35
by Herrie
Chloorkop gaan toegemaak word!
Hulle gaan 'n industrial park daar bou :thumbdown:

Re: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]

Posted: 29 Oct 2009 20:13
by AJ Dup
Herrie wrote:Chloorkop gaan toegemaak word!
Hulle gaan 'n industrial park daar bou :thumbdown:
Jip ekt actualy n aansoek gesien vir finansiering maar banke wag nou eers vir n enviromental study.