Page 2 of 2
Re: Steering damper wanted
Posted: 24 Mar 2016 08:30
by iandvl
Mamba wrote:Hi Ian,
My 4.8 het die threaded pins op alkbei kante (pin-to-pin)
Die 4.5 steering damper wat ek op het lyk ietswat langer. Ek meet 55cm van einde van pin tot einde van pin. Pin lengtes lyk min of meer dieselfde as joune.

- damper.jpg (228.22 KiB) Viewed 1578 times
Re: Steering damper wanted
Posted: 24 Mar 2016 08:34
by iandvl
Did bygese: myne is nog vas aan die voertuig. En joune is dalk nie volledig "extended" nie.
As ek kan raai, dink ek die 4.5 s'n sal pas. Jy moet dalk hoor of jy Wilkie s'n kan leen en sien of hy werk.
My persoonlike opinie: 'n SFA voertuig is alreeds bietjie meer "lewendig" op die pad - die damper doen sy werk. Ek het myne omtrent jaar terug vervang. Die voertuig het nog die OEM damper opgehad. Daar was 'n moevie se verskil tussen die voertuig se hantering met die ou uitgewerkte ene, en die nuwe ene.
Re: Steering damper wanted
Posted: 29 Mar 2016 14:52
by Mamba
Dankie vir die steering damper Wilkie,
My Patrol is weer op die pad.

Re: Steering damper wanted
Posted: 19 May 2016 11:04
by SJC
Mamba wrote:Tinus, bleikbaar is daar twee tipes
1. eye-to-eye
2. pin-to-pin
Myne is pin-to-pin
Watse patrol gebruik eye-to-eye damper, GQ?

Re: Steering damper wanted
Posted: 19 May 2016 15:00
by NMAD
SJC wrote:Mamba wrote:Tinus, bleikbaar is daar twee tipes
1. eye-to-eye
2. pin-to-pin
Myne is pin-to-pin
Watse patrol gebruik eye-to-eye damper, GQ?

The Ozzie and Europe patrol uses eye to eye GU Y61 damper from 2000 onwards but it seems in SA its pin to pin.
Re: Steering damper wanted
Posted: 19 May 2016 15:06
by Wilkie
SJC wrote:Mamba wrote:Tinus, bleikbaar is daar twee tipes
1. eye-to-eye
2. pin-to-pin
Myne is pin-to-pin
Watse patrol gebruik eye-to-eye damper, GQ?

Nissan Safari gebruik dit ook
Re: Steering damper wanted
Posted: 19 May 2016 18:41
by SJC
Soos in 'n ander thread genoem, hier is 'n OME (ring-to-ring) damper te koop vir R1350:
http://www.gumtree.co.za/a-car-replacem ... 0023816009