Page 2 of 14

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 26 Feb 2016 10:39
by Wilkie
Wat meer wil n mens he......behalwe n bottomless garage card
Welldone ..jy het goed gekoop :thumbup: :thumbup:

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 26 Feb 2016 11:36
by ricster
" ......behalwe n bottomless garage card "....... naaaaa, don't stress, the other Patrol is a diesel...... :rolling: :rolling: :rolling: :rolling:

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 26 Feb 2016 14:16
by PaulvdMerwe
Baie Nice Fanus,

Sal die Nudge bar op 2002 GRX pas?
Indien wel stuur bietjie foto van hom vir my en hoefeel jy in gedagte het.

Baie dankie

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 26 Feb 2016 14:22
by Michael
Geluk Fanus!
Jy kan sommer heat wrap om die branches draai dan is daai probleem opgelos
Die rattle agter is probably jou agter duertjie.....check maar net

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 26 Feb 2016 14:48
by Herrie
Ek is baie geluk met jou Patrol's! :thumbup:

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 26 Feb 2016 20:35
by SJC
Herrie wrote:Ek is baie geluk met jou Patrol's! :thumbup:
Dankie.
IanT wrote:Feel the power Fanus, Yup that's another petrol Patrol :thumbup: :blonde: watch this space, Fanus in the red one wife in the diesel donkey :rolling:
Well done Fanus nice looking patrol that, and welcome to the clean (no black smog side!!) but more expensive side :thumbup:
Nice, try. I still love my diesel bakkie. :biggrin: :thumbup:
JoshJ wrote:Fanus, baie geluk. Baie mooi!!!. Hoop julle het goeie tye en baie trouble free kilos.

Ek kry so idee daai bakkie gaan nou baie staan...... :lol:
As dit net ek is, of ek en n kind of twee, sal die bakkie gebruik word, andersins die rooi beast.
Moet se die grote van die nuwe patrol beindruk my. Hy staan baie hoer as my bakkie. (Al het hy net 265's op).
My gat heuk nou behoorlik om my bakkie se suspension te upgrade... :salute:

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 26 Feb 2016 21:02
by Chris Skinner
Looks like nicely looked after vehicle and a great deal - enjoy!!!

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 27 Feb 2016 06:52
by Peter Connan
Michael wrote:Geluk Fanus!
Jy kan sommer heat wrap om die branches draai dan is daai probleem opgelos
Die rattle agter is probably jou agter duertjie.....check maar net
Moet nooit heat wrap op 'n ou manifold sit nie. Kanse is 90% dat hy binne kort sal kraak.

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 27 Feb 2016 07:04
by Russ Kellermann
Jis! you lucky bugger! love the colour too!

I would kill to have a second Patrol (Wagon) for when i have more than two of us and just want to take one vehicle.

Can anyone tell me true fuel consumption figures for the 4.5 ?

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Posted: 27 Feb 2016 10:17
by Tinus lotz
6.2 to 6.5 on highway driving normal when you push it 5 but use it as a norm then you get change :rolling: