Page 2 of 3
Re: Snorkel for sale
Posted: 01 Apr 2016 09:00
by Tinus lotz
The air intake is on the same side dont see any problems

Re: Snorkel for sale
Posted: 01 Apr 2016 10:16
by David
Only pain will be the fact that you don't have a template to use for drilling the holes

Find out if somebody still have one
Re: Snorkel for sale
Posted: 01 Apr 2016 10:33
by Stefan
Without knowing the make, I just thought I'll have to McGyver it
Re: Snorkel for sale
Posted: 01 Apr 2016 10:40
by Tinus lotz
Kyk op 4x4 direct se site lyk maar soos al die ander seker jy kan een by hulle reel

Re: Snorkel for sale
Posted: 01 Apr 2016 14:16
by Peter Connan
I know the gq diesel and petrol models are different. Don't know about the gu. Kyk maar versigtig.
Hoe beplan jy om te McGyver? Dalk kan jy die paneel toeplak met masking tape en kortgesnyde vetkruite in die skroefgate sit sodat hulle net genoeg uitsteek om te raak?
Re: Snorkel for sale
Posted: 01 Apr 2016 14:49
by David
Sterkte met daai idee - selfs met die template is daar 'n paar angstige oomblikke wanneer jy 'n m@*rse gat in 'n perfekte paneel sny
Ek sien ook daar is 'n verskil in part nommers tussen die snorkels voor en na 2004 >>
4x4 Direct
Re: Snorkel for sale
Posted: 01 Apr 2016 16:08
by Tinus lotz
Daai kan dalk n problem wees voor en na 2004....

Re: Snorkel for sale
Posted: 01 Apr 2016 16:13
by Stefan
Hierdie lyk nie vir my na 'n 4x4 direct snorkel nie.
Ek dink die belangrikste sal wees of die snorkel op die bakwerk pas, en of the gedeelte wat aan die airfilter moet kom sal pas
Re: Snorkel for sale
Posted: 04 Apr 2016 21:01
by Stefan
Ok, die 'imprint/blank' is gemaak, nou kan ek die template maak. Hoop om die naweek werk hiervan te maak. Hiu duim vas.
Re: Snorkel for sale
Posted: 04 Apr 2016 21:12
by Tinus lotz
Dude the bigger the problem the bigger the hammer
