Re: 3.0l Nissan Patrol
Posted: 16 Feb 2016 07:31
Gabriel HDP sal seker 'n beter opsie wees?Michael wrote:How do you guys rate the Gabriel Safari shocks?
Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://patrol4x4.co.za/
Gabriel HDP sal seker 'n beter opsie wees?Michael wrote:How do you guys rate the Gabriel Safari shocks?
Dirk altwee engines het zd30 voor ou een is zd30di en nuwe een zd30crdoffroadbiker wrote:engine no ZD3020839Tinus lotz wrote:Crd or zd30?
Is ek blond of betek dit nie dit is 'n ZD30 nie
Gabriel se aftermarket shocks kos dieselfde as ome iron man ect kyk ma self dit is n no brainerSJC wrote:Gabriel HDP sal seker 'n beter opsie wees?Michael wrote:How do you guys rate the Gabriel Safari shocks?
Nee ou jy het duidelik lanklaar gebel vir pryseTinus lotz wrote:Gabriel se aftermarket shocks kos dieselfde as ome iron man ect kyk ma self dit is n no brainerSJC wrote:Gabriel HDP sal seker 'n beter opsie wees?Michael wrote:How do you guys rate the Gabriel Safari shocks?
Stefan wrote:OT: is die HDP beskikbaar vir 'n Patrol?
Ek het n stel op my Patrol gehad wat n volle 5000km gehou het. Dit is hoekom ek oorgegaan het na die Bilstein's. Die kar het van dat ek dit geinstaleer het gevoel soos n skip. Baie beweging gehad en min demping.Michael wrote:How do you guys rate the Gabriel Safari shocks?
Wilkie wrote:As ek ooit weer skokbrekers moet koop sal dit net Old Man Emu wees..veral op n voertuig wat kan multi task![]()