Page 2 of 3
Re: Replacement Bumper on Gumtree
Posted: 04 Feb 2016 08:36
by jonathan
Cool dis goed om te weet thanks Tinus

. Ek gaan in elk geval die naweek die TJM bulbar afhaal vir in case iemand hom dalk wil he. Dan maar die plastiek bumper wat ek by Louis gekry het opsit tot ek die een verkoop het en 'n ander een kan koop
Re: Replacement Bumper on Gumtree
Posted: 04 Feb 2016 08:41
by SJC
Tinus lotz wrote:Fanus koop daai een en ruil hom vir die tjm
jonathan wrote:
Klink vir my na n plan Tinus, maar ek dink die afstande is bietjie hectic!

Jonathan stel jy belang om so iets uit te werk? Dan gaan ek vir die ou se ek vat die bullbar? (as jy nie ruil nie sal ek bulbar vir my hou).
Re: Replacement Bumper on Gumtree
Posted: 04 Feb 2016 08:59
by jonathan
SJC wrote:Tinus lotz wrote:Fanus koop daai een en ruil hom vir die tjm
jonathan wrote:
Klink vir my na n plan Tinus, maar ek dink die afstande is bietjie hectic!

Jonathan stel jy belang om so iets uit te werk? Dan gaan ek vir die ou se ek vat die bullbar? (as jy nie ruil nie sal ek bulbar vir my hou).
Ja Fanus ek dink dit kan werk, as jy seker is die TJM sal op joune kan pas. Myne is 'n 2005 model so dit behoort, maar soos jy gese het hy kan dalk ook 'n bietjie te wyd wees agv die fender flares

Re: Replacement Bumper on Gumtree
Posted: 04 Feb 2016 14:43
by JoshJ
Fanus, die Y60 (soos joune) en Y61 se goete pas nie leke voor nie. Glo my het al hard probeer. Jy gaan met gaps sit wat jou soveel geld gaan kos om toe te maak as om net te wag vir n reg bumper. Hoor by Tinus of ettiene se oue al verkoop is. Hys perfek vir jou kar. Was iets soos 6k met spots.
Re: Replacement Bumper on Gumtree
Posted: 04 Feb 2016 16:20
by SJC
Is y60 nie n GQ nie? Sover ek weet is my 2008 gu wel n y61

Re: Replacement Bumper on Gumtree
Posted: 04 Feb 2016 16:24
by JoshJ
N GQ is n GQ. Die GU is vanaf laat 90's. Die eerste was n GU Y60. En vanaf 2005 is die GU Y61. Jou bakkie se cab is n GU Y60 shape. Hulle het die bakkie nou die dag gefacelift.
Selfde as Michael en Cedric sin
Re: Replacement Bumper on Gumtree
Posted: 04 Feb 2016 16:44
by JoshJ
Ok Fanus. My bad.
Die GQ en Y60 is die selle ding. Maar hoe dit ook al sy, jy het n pre facelift shape neus op jou bakkie. Ek en micheal het al ons karre gemeet. Die facelift neus is heelwat langer en breer as die pre facelift. So jy moet kyk vir n preface lift bumper. Ek het al n pre-facelift try fit. En hy was kort aan ali kante.
Re: Replacement Bumper on Gumtree
Posted: 04 Feb 2016 16:46
by jonathan
Jy behoort op jou VIN nr te kan sien of dit Y60 of Y61 is. Maar ek is onder dieselfde indruk dat die GQ's Y60 was

Re: Replacement Bumper on Gumtree
Posted: 04 Feb 2016 16:49
by jonathan
JoshJ wrote:Ok Fanus. My bad.
Die GQ en Y60 is die selle ding. Maar hoe dit ook al sy, jy het n pre facelift shape neus op jou bakkie. Ek en micheal het al ons karre gemeet. Die facelift neus is heelwat langer en breer as die pre facelift. So jy moet kyk vir n preface lift bumper. Ek het al n pre-facelift try fit. En hy was kort aan ali kante.
Jammer Josh daar mis ek jou post terwyl ek besig is om te post
Wanneer het die facelift ingekom? Sou my 2005 stasiewa pre- of post facelift wees?
Re: Replacement Bumper on Gumtree
Posted: 04 Feb 2016 17:57
by JoshJ
jonathan wrote:JoshJ wrote:Ok Fanus. My bad.
Die GQ en Y60 is die selle ding. Maar hoe dit ook al sy, jy het n pre facelift shape neus op jou bakkie. Ek en micheal het al ons karre gemeet. Die facelift neus is heelwat langer en breer as die pre facelift. So jy moet kyk vir n preface lift bumper. Ek het al n pre-facelift try fit. En hy was kort aan ali kante.
Jammer Josh daar mis ek jou post terwyl ek besig is om te post
Wanneer het die facelift ingekom? Sou my 2005 stasiewa pre- of post facelift wees?
Joune is n post face lift. So daai bumper sal pas op jou kar.