Page 2 of 5
Re: Safe to drive with this..?
Posted: 22 Jan 2016 13:11
by Michael
wel of die hele ratkas.....of die hele engine, maar ek dink ratkas is makliker
Re: Safe to drive with this..?
Posted: 22 Jan 2016 13:16
by SJC
IR_Eddie wrote:Voel vir jou. Nou net my 4.8grx terug gekry vir seels wat lek in die box. R28k en week en n half later is hy nou weer reg.

Shoe. Ek weet darem nie of hierdie job so duur sal wees nie. (hoop nie). Die main bearing seel sit tussen die ratkas en die engin (soos ek verstaan), dis darem nie nodig om die rarkas oop te maak nie.
Wat se seels het jy vervang? (jy maak my nou bekommerd)..
Re: Safe to drive with this..?
Posted: 22 Jan 2016 13:22
by SJC
P.S. is 'n crank seal en 'n main bearing seal die selfde ding?
Re: Safe to drive with this..?
Posted: 22 Jan 2016 13:27
by Michael
Fanus, jy soek die rear main bearing seel of rear crank seel.
Hulle is seker so R1,000 by Nissan, maar jou grootste koste gaan arbeid wees.......dis n groot job
Re: Safe to drive with this..?
Posted: 22 Jan 2016 13:32
by SJC
Die mechanic het vir my gesĂȘ dis baie moeilik om 'n Patrol se ratkas uit te haal. Hy reken dis baie moeiliker as om 'n landcruiser sin uit te haal. omdat die ding so lank en swaar is..
Re: Safe to drive with this..?
Posted: 22 Jan 2016 13:32
by IR_Eddie
nee wat Fanus - dis darem 2 verksilinde dinge. Ek het auto box en die reverse piston se seel het gegaan .se maar net ek voel vir jou - dis nie lekker om deur die dinge te gaan nie.
Sterkte.
Re: Safe to drive with this..?
Posted: 22 Jan 2016 13:37
by SJC
IR_Eddie wrote:nee wat Fanus - dis darem 2 verksilinde dinge. Ek het auto box en die reverse piston se seel het gegaan .se maar net ek voel vir jou - dis nie lekker om deur die dinge te gaan nie.
Sterkte.
Reg so. Dankie.

Re: Safe to drive with this..?
Posted: 22 Jan 2016 14:41
by Peter Connan
Paar mechanics het al vir my gese dis makliker om 'n Patrolse engine uit te haal as die ratkas, tensy jy 'n spesiale cradle maak om die ratkas op te jack.
Daai druppels is klein, jy gaan daai lek nie eers op die dipstick kan sien nie. Check die olie voor jy ry, en as jy terug is by die huis, tensy jy sien die lek raak baie erger.
Re: Safe to drive with this..?
Posted: 22 Jan 2016 15:52
by SJC
Ja, sal die olie maar dop hou. Het vroer vandag gecheck, maar dis nog 100%.
Re: Safe to drive with this..?
Posted: 22 Jan 2016 15:55
by SJC
IanT wrote:Hay Hay stop nocking us landy lovers!! No landy ever leaks oil they just mark their territory

Ian we now have something in common...
