Page 2 of 3
Re: At Last
Posted: 19 Oct 2009 21:40
by JPVM
Nice! Is dit 'n 4,8 ?

Re: At Last
Posted: 20 Oct 2009 09:28
by Stefan
Re: At Last
Posted: 20 Oct 2009 12:59
by Niekie
JPVM wrote:Nice! Is dit 'n 4,8 ?

Ja, dis reg
Re: At Last
Posted: 20 Oct 2009 14:58
by Herrie
Ek het vir jou 'n manual op cd as jy een soek.
Re: At Last
Posted: 21 Oct 2009 07:19
by JohnBoyZA
Ek het vir jou 'n manual op cd as jy een soek.
Herrie, hoe groot is die file? How big is the file?
Re: At Last
Posted: 21 Oct 2009 09:31
by Herrie
Die hele cd is 640Meg. Dit het twee Safari/Patrol manuals op, Safari Owners Manual, die Patrol GU Manual (4500/4200D - 38Meg) asook die bylae vir die 4800 en ZD30 en ook die ZD30 Reference Document.
Re: At Last
Posted: 21 Oct 2009 18:20
by Niekie
Herrie,
Dit sal nice wees, is jy beryd om hom te pos? of hoe maak mens?
Re: At Last
Posted: 21 Oct 2009 18:39
by KOOS BEST
Herrie wrote:Ek het vir jou 'n manual op cd as jy een soek.
Herrie ek soek ook een asb, wats die modus operandii oom een te bekom.
Koos
Re: At Last
Posted: 21 Oct 2009 18:55
by Gerrit Loubser
Koos, miskien sal dit makliker wees om 'n kopie by my te kry. Ons moet net iets reel.
Re: At Last
Posted: 21 Oct 2009 20:00
by KOOS BEST
Dankie Gerrit, sal n koppie koffie kom drink daar in die Baai.
Koos