Page 2 of 4

Re: GeorgeB se Patrol.

Posted: 10 Dec 2015 07:16
by offroadbiker
:thumbup:

Re: GeorgeB se Patrol.

Posted: 10 Dec 2015 08:10
by Alex Roux
georgeb wrote:...daar is twee DVD players in die kopussings - gaan maar sukkel om iets daar te kyk... :biggrin: Groete
George

Will jy die DVD kopkussings ruil vir OME kopkussings?
Ek het die OME kopkussings, vir die wit GRX van 2004 (room kleur bekleedsel)

PM my as jy belangstel

Re: GeorgeB se Patrol.

Posted: 10 Dec 2015 08:14
by Herrie
Baie geluk met jou Patrol George! :thumbup:

Ek sal sommer vir jou die Patrol Manual CD ook gee as ons mekaar weer sien.

Re: GeorgeB se Patrol.

Posted: 10 Dec 2015 08:33
by Picasso
Hallo George

Considering all the BIG Effort and Time which you put into the Nissan Community you most certainly deserved the long overdue BIG PATROL !!! :thumbup:

Wishing many pleasurable on-road and off-road hours in you new 2004 Patrol !

:driving: :driving: :driving: :driving: :driving: :driving: :driving: :driving: :driving: :driving:

Re: GeorgeB se Patrol.

Posted: 10 Dec 2015 09:25
by IanT
George may you have many many happy km in your new family member :thumbup: Yes Cedric that is another PETROL patrol on the forum :blonde:

Re: GeorgeB se Patrol.

Posted: 10 Dec 2015 10:21
by georgeb
Alex Roux wrote:
georgeb wrote:...daar is twee DVD players in die kopussings - gaan maar sukkel om iets daar te kyk... :biggrin: Groete
George

Will jy die DVD kopkussings ruil vir OME kopkussings?
Ek het die OME kopkussings, vir die wit GRX van 2004 (room kleur bekleedsel)

PM my as jy belangstel
Hallo Alex - het jou PM ge-antwoord.

Re: GeorgeB se Patrol.

Posted: 14 Dec 2015 09:49
by georgeb
We were too exited when taking ownership of the Patrol to pay attention to little detail. A mate of mine who also owns a 4.8 rocked up over the week-end and while going through the vehicle we discovered that it is sporting 33" wheels - 285/75/16.....not too shabby....

Re: GeorgeB se Patrol.

Posted: 14 Dec 2015 11:37
by Lean
Baie geluk George - daai is n mooi trok.

Hoop nie jy trek jou Outplay trailer se onderstel onder hom uit nie :rolling:

Re: GeorgeB se Patrol.

Posted: 14 Dec 2015 12:00
by georgeb
Lean wrote:Baie geluk George - daai is n mooi trok.

Hoop nie jy trek jou Outplay trailer se onderstel onder hom uit nie :rolling:
Dankie man - sal maar versigtig wegtrek....

Re: GeorgeB se Patrol.

Posted: 14 Dec 2015 13:54
by roelf prinsloo
Baie geluk, ek het baie goeie tye in daai patrol gehad, Hoop sy behandel jou so goed soos vir my.