Page 2 of 4

Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016

Posted: 18 Dec 2015 10:29
by Pieter B
Ek gaan Saterdag oggend vroeg ry. Ek moet nog die Vrydag werk :thumbdown: Ek gaan wel Saterdagaand oorslaap en moet nog bespreek. Ek het Oellie in die week gesien en dit klink my sy planne gaan dieselfde wees.

Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016

Posted: 18 Dec 2015 12:07
by offroadbiker
:thumbup:

Ek sal sommer bespreek moenie worry nie, ek wou net bevestig wie kom defnitief :thumbup:

Laat weet maar wanneer julle Saterdag beplan om daar uit te slaan, gelukkig is ons seker nie te haastig om te begin nie :wink:

Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016

Posted: 18 Dec 2015 17:10
by Pieter B
Ek sal seker so voor 8 daar wees so hou die koffie reg

Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016

Posted: 21 Dec 2015 08:06
by offroadbiker
Pieter B wrote:Ek sal seker so voor 8 daar wees so hou die koffie reg
koffie :surprised: sorry ek drink nie sulke gif nie :oldtimer:

Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016

Posted: 21 Dec 2015 22:07
by Pieter B
Klink goed!!!! Andre het laat hy sal die Vrydag al deur gaan. Hy is nie op die oomblik naby 'n pc nie.

Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016

Posted: 22 Dec 2015 08:42
by offroadbiker
So the first Patrol outing for 2016 :woo:

Will be camping and doing some 4x4 at Berakha for the weekend.

Friday - Arrival - set up camp and kuier QQQ
Saturday - 4x4 - at a nice leisurely pace and continue the kuier QQQ
Sunday - lekker brunch and head on home :thumbup:

Lysie
1. Dirk - ORB - confirmed and booked - Friday
2. Oelie - confirmed and booked - Friday
3. Boegeyman - confirmed and booked - Friday
4. Pieter B - confirmed and booked - Saturday
5. Andredurand - confirmed and booked - Friday

Miskien
1. Michael

Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016

Posted: 02 Jan 2016 10:57
by bogeyman
Dirk,
My dogter Annika en Alex gaan ons ook join en sal al vrydag saamkom.
Nog n 4.5 wat die roete sal doen.
Daar is n kans dat Charles met een van my 4.2 bakkies ook sal saamkom. Sal bevestig.

Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016

Posted: 02 Jan 2016 19:22
by offroadbiker
:blonde:

Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016

Posted: 03 Jan 2016 07:39
by andredurand
Miskien bring ek ook n vriend saam jy ry nou nie n Nissan nie hoop nie dit is n probleem nie .Hoelaat vrydag

Re: Trip 1 - BERAKHA 8-10 January 2016

Posted: 03 Jan 2016 07:57
by Michael
Kerels, ek gaan dit nie kan maak nie so julle kan maar my naam af haal van die miskien lysie af