Re: 2012/3/4/5 Patrol Diesel - Yes or No??
Posted: 05 Mar 2016 10:29
Hi Petri,
Dit maak my hart bly dat jy kyk na n 3.0liter.
. Die ZD30 het n slegte repetasie en ek neem jou nie kwalik as jy twyfel nie. Die nuwe CRD motor is egter in n klas van sy eie. Daar is baie aan die motor verander om hom meer betroubaar te maak. Ek is so happy dat ek binne kort n 3.0CRD bakkie wil koop. Jy kan die link onder volg om meer te leer oor die verskille tussen die oue en die nuwe ene. Maak dis seker jy koop n CRD.
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... hilit=Zd30
Hy is nie n krag vraat as hy uit die fabriek uitkom nie, maar n paar mods sal hom gou in n respectable power range kry. Voor jy performance up, sit eers n madman en boost gauge in. Dan kan jy veilig speel. 2 goed wat n groot verskil maak en baie min geld kos, is n intercooler fan en n 3duim xhaust, gede-cat. 3 duim regdeur. Dit gee jou lae torque. My kar het geen turbo lag. Ek het egter, eers gefan en toe gechip met n dastec chip by SAC boksburg. My syfers was as volg. NB.. die is opi wiele syfers met 33duim KM2.
Kw Torque Ek het onlangs die xhaust op gesit en sal binne kort gaan dyno. Ek skat daar gaan n stewige verhoging in die syfers wees, as ek gaan op wat ek voel. Die fan, chip en exhaust gee veilige krag. My Egt tempratuur is laer as toe hy standaard was. Ek kan n spoed van 150-160km/h handhaaf, bulte op sonder om my Egt oor 655grade te vat. Dit was oor n afstand van 45km hoof weg. So 120km/h is n given. Op 120 gps spoed loop hy teen 2500rpm. Ek vind om teen 3000rpm (128km/h gps) te ry maak dit baie makliker om vreeslike styl bulte my spoed te hou in 5de rat. Die kar is maklik om mee saam te leef as n daily driver. Van al my 4x4's wat ek al gery het is sy turning circle een van die bestes. Baie beter as n Navara bv. Bietjie slegter as n VX prado 150. My vrou ry hom elke dag. Dit sluit n school run, werk toe, winkels toe en terug. Sy kry maklik 8km/l. Dit was voor die exhaust. Ek toets nog die xhaust verskil, sal later feedback gee. As ek hom vergelyk met Micheal se 4.2TD lyk dit so, voor die xhaust. Uit die lyn uit klop hy my. My kar is 300kg swaarder as syne. Opad terug van die river trip, vol gelaai soos ons op die trip was het ons n bult genader en besluit om die bult te begin in 4de rat 80km/h en dan op n aanwysing die bult uit te versnel om te sien wat gebeur. Ek het baie gou die voor tou geneem. So ja ek is nuskierig om te sien wat hy nou met xhaust gaan doen. Ons karre is baie naby aan die selfde. Ons will ook saam vir n dyno gaan om te sien wat aangaan, want ons is al2 van die opinie dat die krag lewering ietwat anders is. Teen verskillende refs. So ja sleep behoort geen probleem te wees. Om dit vir jou in n ander perspektief te sit...... op n highway hou n std hilux en fortuner nie by my by nie. Neem ook in ag dat my kar n ton plus swaarder is as n hilux. My kar weeg in op n skaal teen 2.8ton. So jy hy boks ini heavy weight katogorie
Hoop al die info help. O ja........ krag en looks soek feul. Toe hy nog OE was het hy my maklik oor die 9km/l gegee. On geag hoe hard ek hom ry of van vrag of van toestande hy sal altyd meer ekonomies bly as n 4.8.